Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluegum Cottage @ The Garlic House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Kitty Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Bluegum Cottage @ The Garlic House
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Guy N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy N

A great place to stay in Smithfield.

I stayed for one night on my way from the Eastern Cape to Johannesburg. The place had everything one needed. Interesting and artistic decor.

Engela H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela H

Little gem.

Artistic feeling, fully equipped (even tea, coffee, milk and breakfast cereals!) and friendly service.

Hannelize J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize J

Oornag oppad Drakensberge toe.

Heerlike verblyf op 'n groot eiendom in die stil kant van Smithfield. Dit was vir my 4-jarige seun soos 'n skattejag om te speel daar. Het heerlik gerus. Kitty van Bluegum Cottage was ongelooflik gasvry en die cottage was baie lekker snoesig en goed toegerus. Kitty het ook vir ons die ongelooflikste lamsbredie gemaak vir aandete, waaraan ons heerlik gesmul het. Baie dankie Kitty vir jou gasvryheid. Sal definitief weer kom.

Tinus E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus E

Goeie veilige verblyf in opgeknapte akkomodasie.

Die gasvrou, Kitty, het haar bes probeer om ons so tuis as moontlik te laat voel. Wenke aan haar is dat die beton platdak bokant die hoofslaapkamer effens gelek het op twee plekke gedurende die voortdurende reën die nag wat ons daar was. Dit sal ook ’n groot verbetering wees as daar ’n afskorting om die stort aangebring word, want die hele badkamervloer spat tans nat wanneer dit gebruik word.

Alida K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida K

Netjiese en veilige verblyf.

Die kothuis is skoon en netjies. Dit is goed toegerus. Die parkering is veilig agter 'n hek. Die gasvrou is gaaf en behulpsaam.

Pat H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pat H

It is reasonably priced but very basic.

Upstairs bedroom, which looked very nice, was not able to be utilized as we are all in our 60's and the stairs are very steep and narrow and there is no bathroom up there. This meant that 2 of us had to sleep on the single beds - in the kitchen! No curtain on one of the large windows in the kitchen.

Bluegum Cottage @ The Garlic House se terugvoer

Thank you for your review. I have placed more photos on the TravelGround website so that guests can see in more detail, what the stairs look like as well as the placement of the single beds in the large kitchenette- and lounge room. I hope this will help. Most people love the spacious cottage even though the extra single beds are in the kitchen. I am sorry that the stairs were too steep for you, but I hope you had a comfortable night's rest non the less.

Bluegum Cottage @ The Garlic House
Christelle B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Christelle B

Dit was 'n oulike plekkie en baie kunstig versier, maar ek sal nie dat 'n gesin daar bly nie.

Baie goed ingerig vir enkelpaar of gesin met kinders ouer as 16. 2 beddens is in die kombuis, so as jy 'n 2 jarige het was 8 pm in die bed moet wees, moet sy bo gaan slaap waar die trappe 'n uitdaging is. Anders kan jy nie die kombuis gebruik nie. Die stort het ook nie stortdeure nie, so die hele vloer was nat nadat ek gestort het. Die lyk nou wel mooi, maar dis nie vir ons prakties gewees nie. Die tuin is ook nie mooi versorg nie, so mens wil eerder net binne die huisie bly. Ek sal lugversorging aanbeveel. Baie warm in die aand. Die waaiers was nie vir my voldoende nie.

Bluegum Cottage @ The Garlic House se terugvoer

Ek neem kennis van jou terugvoering. Ek is teleurgesteld oor dit. My fotos wys presies soos wat julle dit ondervind het, binne in die huis. Ons lewe nou 3 jaar met droogte en dit is hoekom my tuin onversorgd voorkom, wat my eintlik baie hartseer maak. Ons in Suid Africa weet almal nou ons moet water spaar. As jy gevra het vir 'n bed vir die baba sou ek met graagte 'n plan vir julle in jou kamer gemaak het. Op my blad hier is duidelik geen melding van lugreeling nie. Hier is jy nie om die bos gelei deur my nie.

Bluegum Cottage @ The Garlic House
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butlerstraat 7, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyYzAzOGE0LTZjZjktNGRmNS1iYmRlLWY0ZWMzZmI2Yjc5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 7 Butler Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.216735267926 26.528806686401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang