Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethal Bluegum Country Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Karien S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Perfek, geen foute nie. Sal dit definitief aanbeveel vir groot en klein groepe mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Ons het letterlik net oorgeslaap maar dit is so rustig en 'n mooi omgewing. Als was gerieflik. 2 punte. Kan dalk bietjie meer koffie en melk in die kamer sit. Mens het soms lus vir 'n aand- en oggendkoffie. Die waaier in die badkamer maak 'n vreeslike lawaai. Verder baie gerieflik en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dieter K
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2023

Great guesthouse, very comfortable, good food. A little pricier than many other options in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Apr 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tabu V
1 nag Saam met vriende
3.8
Mrt 2023

Baie lekker eenheid met televisie en al die kanale. Groot area met lekker netjiese woonstelle.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Corna V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Uitstekend. Uitstekende diens, veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Van G
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2022

Pragtig versorgde blyplek. Baie vriendelik ontvang en kamer was skoon en ruim. Daar was 'n heerlike muffin en koffie in ons kamer. Ontbyt is gul en diens baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maria B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2020

Was baie lekker. Tuin en omgewing rustig. Dit is 'n baie lekker oornag fasiliteit. Linne en handoeke was skoin en sonder reuke. Ek sou net meer koffie en melk in die kamer wou he alhoewel die eienaar gese het daar is beskikbaar voel jy nie om te pla daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nonhlanhla D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2020

Except for absence of soap and breakfast which was expected. Great stay, friendly host. Bath soap not available in the room. Unusual for a guesthouse. Secondly it was stated that breakfast was available, even lunch packs. We were disappointed to be told only on weekdays, which is not mentioned online.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Edward R
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2020

Bo verwagting en personeel was ontsettend vriendelik en behulpsaam. Inloer deur Marius, bestuurder, was aangenaam en ons het lekker gesels.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Lakeside Ave, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c268314ab898bd7e611ea16cf2de7fc73ed984875811affab473d40ff3e99e6b453d2832c7719fe4c6b178125c5715bbd7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 7 Lakeside Ave Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 07:00-20:00 10:00 -26.446325015361 29.461324810982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang