Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluegum Hill Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Merrimanweg 13, Groenpunt, Kaapstad, 8005 , Wes-Kaap
  • Vanaf R1 590 per nag (plek vir 1)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bluegum Hill Guesthouse is 'n warm en verwelkomende dubbelverdieping gastehuis, geleë op die boonste pad van Bo-Groenpunt, een van Kaapstad se mees luukse woongebiede. Naby die middestad en die wêreldbekende Victoria & Alfred Waterfront, maar tog merkwaardig stil.

Slaap in 1 van die karaktervolle, goed toegeruste kamers en word wakker met 'n ruim, volledige Engelse alfresco-ontbyt. Elke kamer bied geriewe soos lugversorging, 'n TV met M-Net, plafonwaaiers, muurverwarmers en en suite-badkamergeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Die sitkamer op die boonste vloer is 'n gesellige, gemeenskaplike ruimte waar gaste kan ontspan na 'n opwindende dag besigtiging en gesels met ander gaste van regoor die wêreld wat ook die wonders van Kaapstad geniet. Die sitkamer op die onderste verdieping maak oop na die swembaddek en het 'n eerlikheidskroeg waar gaste drankies en versnaperinge kan koop. Gaste kan ook panoramiese uitsigte vanaf 'n groot balkon bo geniet.

Bluegum Hill Guesthouse is in 'n stil, residensiële woonbuurt van Groenpunt geleë - hoog op die boonste pad onder die Signal Hill Natuurreservaat. Die gastehuis is naby restaurante, strande, winkelsentrums en die sentrale sakekern. 'n Kort rit sal jou na van Kaapstad se bekendste besienswaardighede neem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Bluegum Hill Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Merrimanweg 13, Groenpunt, Kaapstad, 8005 , Wes-Kaap
  • Gaste dink Bluegum Hill Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Merrimanweg 13, Groenpunt, Kaapstad, 8005 , Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0MGM4NDRiLThmZWMtNGFiOC1iZDNlLWJhNzAwZTY3NGFhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 1) 4 5 1 5 13 Merriman Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.912997035656 18.408434987068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang