Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BlueSky Arniston

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gerrie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Super luuks, word entertained vanaf die minuut jou voet by die deur insit. Beste 5 ster kwaliteit, en waarde vir geld. Die gasheer ken sy storie en ons regtig soos 'n VIP in 'n regte 5 ster hotel laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
BlueSky Arniston
Liewe Gerrie Dankie dat jy by BlueSky gebly het en al die wonderlike komplimente. Ons is so bly dat jy ons gasvryheid geniet het. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom Hartlike groete, Jill

Llewellyn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Enjoyable stay in a beautiful place. Well situated in tranquil charming Arniston, comfortable room with private patio, hands-on service from the owners. The dinners and breakfasts were delicious, prepared and presented with care.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
BlueSky Arniston
Dear Llewellyn - Arniston is so peaceful. It is a wonderful village where you can relax and take time out from the city. We are so pleased that you enjoyed our breakfast spread, which many travelers have said is one of the best in South Africa. Please visit us again. Warm regards, Jill

Marinda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

I can recommend Blue Sky. Brilliant. Amazing breakfast. Excellent service. Incredible attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
BlueSky Arniston
Dear Marinda, it was so lovely to meet you both. Thanks for the fabulous compliments. We look forward to seeing you again. Warm regards, Adrian and Jill.

Naas & Sandra Steenekamp S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker. Baie mooi en netjiese gastehuis. Die eienaar sowel as die bestuurder was vriendelik en behulpsaam. Lekker by kaggel gesit. Ons laat welkom voel. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
BlueSky Arniston
Dear Naas - we are so pleased that you enjoyed our hospitality and look forward to seeing you again. I am so happy that you loved sitting, cosy and warm next to the fireplace. Warm regards. Adrian & Jill

Amber J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Comfortable and well-appointed. The hosts are warm and friendly and the setting is picturesque. Rooms are modern and beautifully decorated, with attention to detail and just the right creature comforts. Highly recommend to anyone interested in staying in Arniston.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
BlueSky Arniston
Dear Amber, Thank you for this fabulous review. We are happy that you enjoyed our hospitality. It's these sort of reviews where people appreciate what we are doing/have created that keeps us going. Please come back again and stay a bit longer. Warm regards, Adrian & Jill

David B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Waarde vir geld. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
BlueSky Arniston
Liewe David Ons is so bly dat julle ons gasvryheid net so geniet het soos julle. Ons sal daarvan hou dat jy weer kom bly. Groete Adrian en Jill

Stephanie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Very friendly, lovely atmosphere. We had a lovely meal cooked by Adrien, the owner, both him and his wife were wonderful and inviting. The staff is super professional. The room was sparkling clean and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
BlueSky Arniston
Hi Stephanie, we are so happy that you enjoyed your stay with us. It makes it all worthwhile when we get such a great review. Warm regards, Adrian & Jill

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Ons kuier lekker by BlueSky. Goeie verblyf: aangename gasheer/vrou, smaaklike etes, vriendelike en betroubre werkers, baie skoon, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
BlueSky Arniston
Dear Pieter, thank you for staying with us again. It is a pleasure hosting you both, you were wonderful guests. We look forward to your next visit. Wishing you a wonderful 2023. Warm regards. Adrian & Jill

Danie J
1 nag Saam met vriende
4.2
Feb 2023

Pragtige plek en baie goed toegerus. Uitstekende diens van 'n baie entoesiastiese eienaar. Die enigste nadeel is die feit dat daar nie 'n uitsig van die see is nie. Maar die see is stapafstand en die pragtige plek en goeie diens maak op daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
BlueSky Arniston
Dankie vir so 'n wonderlike resensie. Ons is so bly dat jy lief is vir ons gastehuis. Besoek ons ​​gerus weer. Groete Jill

Diana S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2023

Pragtige kamer. Die blyplek was netjies, maar die eienaar het ons ongemaklik laat voel omdat ons met 'n klein kind gereis het en toe die bespreking gedoen is, en bevestig is is daar nie aan ons genoem dat daar geen kinders toegelaat word nie. Ook het ons wyn by veskeie wynplase gekoop en toe ons van dit by die swembad wou nuttig, moes ons 'n "corkage fee" betaal, maar bo in ons kamer kon ons dit verniet genuttig het? Die ontbyt was voortreflik en moet noem dat die eienaars uit hul pad gegaan het om ons vroeër te kon bedien aangesien ons voor laagwater grotte toe wou gaan. Dit is 'n baie mooi, netjiese plekkie. Geraas vanaf kroeg laatnag kan steurend wees vir reisigers.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 10, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8338e47df92a3b72143abb20e55546e9da49e8f8e41273a566d8e22636a7025ec36a3f5fbb31547ceccafe2d6259600242fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 10 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.6665319 20.227141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang