Bluewaters Hotel
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arthur-straat 9, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
- Vanaf R1 399 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bluewaters Hotel is in Gonubie, ‘n kort afstand vanaf Suid-Afrika se mooiste strande. Die area het ‘n riviermonding en is bekend vir sy goue strande en houtvoetpaadjies, pragtige uitsig oor die baai vanaf die en rotskoppies, en die koraalrif wat tydens laaggety loopafstand is. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat op soek is na rus en ontspanning, maar wat steeds naby die stad moet wees vir besigheid. Die hotel is slegs 15 km van Oos-Londen af en ‘n nuwe pad bied vinnige toegang tot die stad.
Die hotel bied verblyf in skoon, mooi versierde standaardkamers. Dié kamers het elk ‘n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, ‘n lessenaar, ‘n TV met beperkte DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.
Die kamers word daagliks skoongemaak en het toegang tot blitsvinnige WiFi.
Slipway Pub and Grill, ‘n gewilde ontmoetingspunt vir beide plaaslike inwoners en gaste, is op die perseel geleë. Dié restaurant bied goeie kos, drankies en vriendelike diens. Gaste kan ‘n skemerkelkie hier geniet, sport op die grootskerm-TV kyk of lekker kroegkos geniet.
Die hotel beskik oor 2 konferensiekamers wat sitplek aan 30 of 40 gaste bied. ‘n Kid’s Zone-speelarea is ook beskikbaar en die hotel bied vermaak aan kinders.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Khanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Arthur-straat 9, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
- Gaste dink Bluewaters Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gonubie Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arthur-straat 9, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang