Blush Frenchiere
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ceres-laan 1, Paulshof, Johannesburg, 2021, Gauteng
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blush Frenchiere is 'n luukse woonstel in Paulshof, 'n voorstad van Johannesburg. Dit is ideaal vir 'n paartjie, sakereisiger of enkelreisiger.
Die woonstel met lugversorging het 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die woonstel het ook 'n TV en 'n kombuisie met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Diaan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Ceres-laan 1, Paulshof, Johannesburg, 2021, Gauteng
- Gaste dink Blush Frenchiere het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ceres-laan 1, Paulshof, Johannesburg, 2021, Gauteng