Bly & Gly Guest House
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. 'n Ekstra enkelbed is kan vir 'n kind voorsien word. Ander geriewe sluit koffie- en teemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv in. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis waarvan gaste gebruik kan maak. Die eenheid het ook sy eie ingang en 'n paneelverwarmer vir die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Spesiale tariewe is op versoek beskikbaar vir weeklikse en maandelikse verblyf. Spesiale tariewe is ook beskikbaar indien gaste die hele gastehuis bespreek. Ontbyt kan gereël word op versoek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is vir 3 gaste geskik en het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit WiFi en 'n TV met DStv in. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis vir gaste om te gebruik. Koffie, tee, suiker en verromer is ingesluit. Die eenheid het 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Spesiale tariewe is op versoek beskikbaar vir weeklikse en maandelikse verblyf. Spesiale tariewe is ook beskikbaar indien gaste die hele gastehuis bespreek. Ontbyt kan gereël word op versoek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte- en 'n enkelbed en 'n aparte badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Gaste het toegang tot WiFi en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis wat gaste kan gebruik. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en 'n ketel toegerus. Die eenheid het 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Spesiale tariewe is op versoek beskikbaar vir weeklikse en maandelikse verblyf. Spesiale tariewe is ook beskikbaar indien gaste die hele gastehuis bespreek. Ontbyt kan gereël word op versoek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n aparte badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed. Die sitarea het 'n dubbelbed en 'n tafel met sitplek vir 6 gaste. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oond, 'n mikrogolf en 'n yskas toegerus. Koffie, tee, suiker en verromer is ingesluit. Gaste het ook toegang tot WiFi en 'n TV met DStv. Die eenheid het sy eie privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Spesiale tariewe is op versoek beskikbaar vir weeklikse en maandelikse verblyf. Spesiale tariewe is ook beskikbaar indien gaste die hele gastehuis bespreek. Ontbyt kan gereël word op versoek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Reichenbergstraat 52, Zastron, 9950, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang