Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bly in Styl

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phillip Shiimi-straat 12a, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bly in Styl is in Klein Windhoek, Windhoek en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste met 'n pragtige uitsig op die Erosberge.

Dié eenheid het 'n privaat ingang, lugversorging en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n Snappy Chef
-kookplaat, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.

Daar is WiFi en gaste kan in die sitarea ontspan. Daar is ook TV met DStv en Netflix).

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek. 'n Wasgoeddiens, asook 'n skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.

Bly in Styl is net 5 km van die middedorp af en Windhoek bied verskeie restaurante asook besienswaardighede soos die Tintenpalast Tuine en Nasionale Botaniese Tuine, die Namibia Craft Centre en plekke van geskiedkundige belang soos Die Heldeakker, die oudste kerk, die Christuskirche, of die Independence Memorial Museum. Gaste kan ook voëlkyk of voetslaan in die Avisdam Natuurreservaat of op 'n toer deur die Katutura informele nedersetting gaan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Leslie L
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent host and wonderful stay. Host was most accommodating in changing our booking date, received a warm welcome and had a wonderfu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Carla S
5.0
Uitstekend, baie goeie ligging, vriendelike en omgee diens. 5 ster. Uitstekende akkommodasie, baie goeie ligging, vriendelike en gawe gasheer en gasvr...
Sien meer
Jul 2024
Freya R
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, ruim en veilig. Dankie, ons het baie lekker gebly.
Jun 2024
Theo T
Saam met lewensmaat
5.0
Die woonstel is goed toegerus en silwerskoon. Lydia is 'n uitstekende gasvrou. Stylvolle verblyf in pragtige omgewing.
Mei 2024
Emelia B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kon lekker ontspan na 'n lang dag se reis! Bly in styl was pragtig, netjies en meer as wat ons nodig gehad het. Baie dankie!
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Phillip Shiimi-straat 12a, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Bly in Styl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phillip Shiimi-straat 12a, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA881a179d1f8f51a8e11be05c15cb0d442d86859b044910edea1c561434eff77452388d17d0c88fe8e96432b01fc19e14e432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 12a Phillip Shiimi Street Klein Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -22.57121716655 17.120275262288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang