Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bly 'n Biekie

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Misha C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Good. I had a great stay at Bly 'n Biekie during my recent business trip. The room was clean, comfortable, and well-equipped. The owner was very understanding and made sure all my needs were met. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Puik puik puik. Baie lekker gewees en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex H
1 nag
5.0
Jan 2024

Awesome. Nice stay. Awesome people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf V
1 nag
4.4
Sep 2024

Geen probleme, lekker gebly. Het lekker gebly by bly 'n bietjie, gerieflik vir die area waar ek wou wees. En was in 'n area waar ek nie onveilig gevoel het nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Andries Petrus D
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jul 2024

Baie goeie waarde vir geld. Span se terugvoer was baie goed. Hulle het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
1 nag
3.8
Jun 2024

Te veel honde. Geen water! Te veel rasende honde en TV op 'n dom plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Zelda C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Daar is n ketel met koffie en tee. Ons het so lekker op die stoep gekuier in die winterson. Ruim kamers. Baie netjies. Veilige parkering. Rustige deel van die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
1 nag
5.0
Jun 2023

Goed (dit was). Skoon, netjies, veilig, eenvoudig. Perfek (vir oorslaap en vroeg weer ry).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald M
1 nag
5.0
Mei 2023

Presies wat ek nodig gehad het. Het 'n plek gesoek om oor te slaap van Botswana en was baie gelukkig met die plek. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooistraat 9, Zeerust, 2865, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb51f5e3bfe3485cd7e38ad6ab27b16f446fab92c4382d48ad5f96a514e5f535453c31007f239c2ce4b8695e1aaf6b34a34df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 Mooi Street 9 Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.535326263894 26.065755486488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang