Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bly 'n Biekie

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 69 resensies vir Bly 'n Biekie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Misha C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Misha C

Good.

I had a great stay at Bly 'n Biekie during my recent business trip. The room was clean, comfortable, and well-equipped. The owner was very understanding and made sure all my needs were met. Highly recommend!

Philip K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K

Puik puik puik.

Baie lekker gewees en baie gasvry.

Zelda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Heerlik.

Baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel.

Alex H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex H

Awesome.

Nice stay. Awesome people.

Dolf V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf V

Geen probleme, lekker gebly.

Het lekker gebly by bly 'n bietjie, gerieflik vir die area waar ek wou wees. En was in 'n area waar ek nie onveilig gevoel het nie.

Andries Petrus D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries Petrus D

Baie goeie waarde vir geld.

Span se terugvoer was baie goed. Hulle het lekker gebly.

Jaco D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco D

Te veel honde.

Geen water! Te veel rasende honde en TV op 'n dom plek.

Zelda C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Daar is n ketel met koffie en tee. Ons het so lekker op die stoep gekuier in die winterson.

Ruim kamers. Baie netjies. Veilige parkering. Rustige deel van die dorp.

Wynand V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V

Goed (dit was).

Skoon, netjies, veilig, eenvoudig. Perfek (vir oorslaap en vroeg weer ry).

Dewald M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald M

Presies wat ek nodig gehad het.

Het 'n plek gesoek om oor te slaap van Botswana en was baie gelukkig met die plek. Baie vriendelike diens.

Adriaan W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan W

Gerieflik.

Maklik gekry en is naby aan die sentrale gebied, maar ver genoeg om lawaai te vermy.

Gideon V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V

Alles is in plek, netjies albeit bietjie oud. 100% vir oornag.

Goed vir oornag, sal beslis weer daar oornag.

Paul G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

Skoon bed, warm shower.

Ons het net oornag. Plek is skoon en netjies. Bed skoon, shower warm. Restaurant vir aandete en ontbyt is naby.

Bettie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie V

Gasvry ontvang, alles baie netjies.

Alles wat nodig is, was beskikbaar, koffiefasiliteit, eetgerei, handdoeke ens. Hulp aangebied vir enige ekstra om te help met kragonderbreking. Puik diens!

Francois F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois F

Nice!

Our stay was enjoyable.

Dirk D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk D

Vriendelike ontvangs.

Baie basies. Goed vir oornag. Gasvrou baie gaaf.

Wiekus M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wiekus M

Skoon geriewe, maar sou dit waardeer het as die load shedding skedule vooraf met ons gedeel was.

Tydens kragonderbrekings is daar geen watertoevoer nie wat dit nogal baie moeilik maak om jou ablusiebeplanning te doen. Het wel later water uit 'n tenk in die tuin in 'n emmer getap, maar is nie ingelig of dit skoon is nie. Die ontbyt moes ook gekanselleer word a.g.v. geen krag nie. Die load shedding is wel buite almal se beheer, maar ons was op 'n redelike stywe skedule en moes toe noodgedwonge vinnig alternatiewe reëlings tref.

Gerrie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie B

Vriendelik ontvang.

Verblyf kort. Eenheid goed toegerus.

Debbie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Debbie S

Vir die prys wat jy betaal, is dit heel voldoende.

Marlene is baie vriendelik en behulpsaam.

Gert V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Rustig, veilig, netjies.

Die fasiliteit is ruim en voorsien aan alle basiese selfsorg-vereistes. Ons kon lekker warm stort in die vars, nat weer tydens ons besoek, en het lekker geslaap. Dit is 'n goeie oorslaap om die volgende oggend vroeg deur die grens te kan gaan.

Elmarie H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie H

Baie rustige veilige plekkie.

Plekkie is baie mooi skoon en ons was hartlik ontvang. Alles wat nodig is vir 1 aand se oorslaap. Kamer was net baie koud en moes ons in die bed onder komberse lê om warm te word. Selfs te koud om te gaan stort in die oggend. 'n Verwarmer in die kamer sal 'n groot verskil maak.

Jan P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan P

Waarde vir geld.

Gasvryheid goed. Stil area.

Elmarie H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie H

Lekker rustig en skoon.

Ideaal vir 'n oornagplekkie, beskik oor alles wat jy kan nodig hê vir 'n aand se oorslaap. Ons is vriendelik ontvang, sal beslis kan aanbeveel.

Herman F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F

Sien sterre.

Baie netjies en aangenaam, sal beslis weer hier tuisgaan!

Stephandre P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephandre P

Puik!

Wonderlike oornagplekkie.

Gift K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gift K

The place is very clean and service also awesome was enjoying every moment for staying in.

Clean, peaceful and love the way I was serviced enjoyed.

Bly 'n Biekie se terugvoer

Thank you so much Gift. You were a wonderfull guest!
Regards
Marlene/Bly n Biekie

Bly 'n Biekie
Zelda C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Baie lekker gebly.

Marlene het regtig uit haar pad gegaan, nadat ons die inklok tyd bietjie wou verander.

Goodlet M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Goodlet M

They gave me a warm welcome and were very friendly.

Awesome hospitality they gave me.

Beverley B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

Pragtig, skoon en rustig.

Ons het 'n oornagplekkie bespreek op pad Botswana toe. Vreeslike baie "warm" ontvang deur Marlene. Kamer 1 is pragtig, netjies en skoon met 'n eie stoepie waar ons rustig kon sit en die middagsonnetjie vang. Ek sal Marlene se plekkie, Bly 'n Biekie, enige tyd aanbeveel. Sal ook weer daar aanklop wanneer ons weer in die area is. Baie dankie Marlene vir die gasvryheid.

Yako J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yako J

Peaceful and tranquil, exactly what I needed.

Really quite and secluded. I absolutely enjoyed my stay.

Stephen L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen L

Was good, brilliant overnight accommodation and clean. For the price, it's truly worth it.

Value for money, for that price I have stayed in horrible places, this place was nice and clean. Like a stay over at your favourite aunt's house.

Annabelle E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle E

Dit was baie lekker. Het heerlik geslaap.

Die dame was baie vriendelik. Die krag was af toe ons daar aanko,m maar sy het vir ons water warm gemaak op ’n gasstofie vir 'n koppie koffie. Sal dit definitief aanbeveel by vriende.

Rex A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rex A

Basic and clean. A good place to stay.

Good overnight place to stay.

Phanuel M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phanuel M

A nice stay even though it was for one night. The following morning there was a problem with water.

Water availability must be improved.

Bly 'n Biekie se terugvoer

Hi Phanuel,
We are very sorry about the water shortage. The electricity was also off and we struggled to fill the water tanks. We will make sure that won't happen again.
Kind regards,
Marlene


Bly 'n Biekie
Marianne V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne V

Neat and tidy accommodation. The owner was attentive and friendly - thank you.

Owner was on site to receive me. Very friendly service. A comfy stay. Thank you.

Dirk B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Fantasties.

Dit is goed geleë, die eenhede is ruim en goed ingerig. Die kliëntediens is net fantasties. Ons het so lekker gebly. Ek sal beslis weer hier inboek.

Lutz E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lutz E

Vriendelik en hulpvaardig en ons het lekker geslaap.

Alles was goed!

Elmarie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Baie gerieflik, dankie.

Aangeneame, rustige verblyf. Ek waardeer dat daar ook borde en eetgerei beskikbaar was.

Cornel B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B

Vriendelik en netjies.

Goeie diens. Sal gerus aanbeveel vir mense wat een aand oorslaap in Zeerust.

Beyers V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers V

Baie nice.

Sal definitief weer kom draai.

Stephan U - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan U

Certainly a place to stay over for the good price you pay.

The owner is very caring and ensures you are taken care of. The only issue was the water was off, but that was a council issue. Other than that I would certainly stay there again.

Schutte En Vennote C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schutte En Vennote C

Baie huislik en vriendelike diens.

Ek het baie lekker gebly, sal weer teruggaan. Almal was baie gasvry en vriendelik.

Desmond H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond H

Ideaal vir die besigheidsman of rep vir 'n oornag

Vriendelike end hulpsame staf en al die nodighede vir 'n oornag oppad na Botswana of elders.

Anton C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C

Gemaklik, skoon en vriendelik.

Heerlike plek om oor te slaap. Marlene is 'n hartlike mens wat jou op jou gemak plaas, 'n mense-mens. Verblyf groot, beddens gemaklik en badkamers met stort en bad, goed in stand gehou en heerlik rustig.

Chesney D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chesney D

Bly 'n Biekie provides excellent, clean accommodation at a very affordable price.

I was very impressed with my stay. Great value for money.

John S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Dit was baie rustig.

Alles was skoon en netjies en ek sal weer daar bly.

Jan K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Baie netjiese, bekostigbare verblyf!

Baie netjiese, basiese verblyf wat alles voorsien wat 'n oornagtoeris benodig. Kan dit beslis aanbeveel. Goeie waarde vir geld!

Francois S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Netjiese, gerieflike verblyf teen bekostigbare tarief.

Ons het twee kamers bespreek, maar slegs een was beskikbaar. Die ander gastehuis waarheen ons verwys is, was nie op standaard nie. Gelukkig was dit net vir een nag.

Peter M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M

Pleasant.

A pleasant overnight stay en-route to Namibia.

Marietjie J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie J

'n Netjiese rustige oornagplek op pad na Botswana.

Ons was baie vriendelik ontavang deur Marlene. Ongelukkig kon ons nie die aandete daar gekry het nie. Die kamer was netjies en ons het lekker daar oornag.

Dirk V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Verkwikkend na lang ure agter die stuurwiel.

Twee sakies kan verbeter : Die Zeerust-dorpskaart op die internet dui nie Lobatsi of Swartruggens aan nie, dus is vreemdelinge heeltemal rigtingloos in die soeke na Bly 'n Biekie. Somertyd met volop muskiete en die vensters is sonder gaas. Dit was verskriklik warm en benoud sonder lugverkoelingsgerief in die kamer. Buiten die twee sakies, heerlike rustige verblyf.

Tc D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tc D

Sal beslis weer daar oorbly!

Netjies, gerieflik en ruim. Minstens een gemakstoel in die kamer sal 'n waardevolle toevoeging wees.

Drika R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drika R

Absoluut die moeite werd!

Dit was heerlik om so 'n mooi en skoon plek te kry om te oornag. Alles was perfek in plek. Net reg vir rus na die langpad!

Suzanmeri H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanmeri H

Baie netjies en gerieflik en die ligging is ideaal.

Dit is baie gerieflik! Was baie behulpsaam om ons 2 kindertjies te akkommodeer. Die geriewe is voldoende en gerieflik ingerig. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Gideon B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon B

Gulde ontvangs met aankoms en sommer tuis laat voel.

Marlene, die eienares, was baie behulpsaam en vriendelik. Die kamers was netjies skoon en alle benodigdhede was beskikbaar. Dit was voorwaar waarde vir geld en ek sal enigiemand aanraai om hier te oornag.

George C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George C

Mooi netjies met vriendelike personeel.

Ek kan die verblyfplek aanbeveel.

Petro L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro L

Netjies en skoon.

Daar is net een tekort in die skoon, netjiese plekkie en dit is 'n lugversorger. Veral in Desember.

Salmon B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salmon B

Netjies.

Oulik en netjies, warm en vriendelik.

Rienie D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie D

Hartlike ontvangs en baie vriendelik.

Heerlik geslaap in lekker warm kamers waar moeite gedoen is om verwarmers in kamers aan te sit. Beveel dit aan vir almal.

Hannes V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Lekker man, lekker!

Voorwaar 'n oase na 'n lang reis. Ek sal hom weer probeer! Ons het net een nag oorgeslaap tydens terugkeer van Namibië via Botswana.

Fanie B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B

Aangenaam!

Heerlik gebly ten spyte van beurtkrag.

Hannelie K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Het een aand oorgeslaap vir besigheid.

Mens voel sommer dadelik tuis, en welkom. Wens ek kon langer bly!

Helena D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Helena D

Very good value for money accommodation.

Will most definitely book at this B&B again.

Pieter S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Very convenient and clean accommodation for staying overnight before travelling to Botswana or Namibia.

We had a very good night at Bly-'n-bietjie. The accommodation was clean and comfortable, and the recommended restaurant for dinner was very good. Our reception was friendly and created a very good impression.

Marinda P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P

Dit was heerlik rustig en silwerskoon.

Tannie Marlien was baie gasvry, ons het ons gate uit geniet en ons sal beslis gou weer gaan kuier.

Jennifer L - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L

Baie vriendelike tannie en netjiese plekkie!

Sal dit aanbeveel!

Celia L - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia L

We will stay here again.

Friendly owner. Enjoyable stay.

Buks S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Buks S

Goed geleë en goeie waarde vir geld en goeie diens.

Sal dit beslis gebruik vir oornag!

Makkie V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Makkie V

'n Goeie halfwegstop op pad grens toe.

'n Rustige omgewing met netjiese eenhede.

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooistraat 9, Zeerust, 2865, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb51f5e3bfe3485cd7e38ad6ab27b16f446fab92c4382d48ad5f96a514e5f535453c31007f239c2ce4b8695e1aaf6b34a34df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 Mooi Street 9 Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.535326263894 26.065755486488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang