Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bly 'n Biekie

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Suzanne S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Was nie 'n kuier nie, was by 'n begrafnis. Ja, dankie, alles was reg en geskik soos dit op die advertensie was. Alles was skoon, netjies en eetgerei is voorsien. Mooi afdak vir voertuig. Kon veilig en rustig oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Veilige en netjiese plekkie om te oornag. Baie gasvrye dame wat die plekkie besit. Sy het vir seker gemaak ons is gelukkig en het alles wat ons benodig. Goeie plekkie om te oornag na 'n lang reis tussen Namibia en RSA.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Bly 'n Biekie
Baie dankie, Nicole. Marlene/Bly 'n biekie.

Yolandi V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Awesome. Was easy to find, clear and neat. Family friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Het baie lekker gebly. Skoon en netjies. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Misha C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Good. I had a great stay at Bly 'n Biekie during my recent business trip. The room was clean, comfortable, and well-equipped. The owner was very understanding and made sure all my needs were met. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Puik puik puik. Baie lekker gewees en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex H
1 nag
5.0
Jan 2024

Awesome. Nice stay. Awesome people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thato M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Des 2024

Awesome and peaceful. Very clean. Affordable. Easy check-in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf V
1 nag
4.4
Sep 2024

Geen probleme, lekker gebly. Het lekker gebly by bly 'n bietjie, gerieflik vir die area waar ek wou wees. En was in 'n area waar ek nie onveilig gevoel het nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooistraat 9, Zeerust, 2865, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb51f5e3bfe3485cd7e38ad6ab27b16f446fab92c4382d48ad5f96a514e5f535453c31007f239c2ce4b8695e1aaf6b34a34df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Mooi Street 9 Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.535326263894 26.065755486488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang