Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gcobisa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Refreshing. The stay was really good, we had a great time with my friends. I like the fact that the unit had so much space; everyone was accommodated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Amazing en lekker. Fantastiese blyplek. Sal dit aanbeveel vir enige iemand en naby 'n winkel indien iemand ietsie benodig. Baie gerieflik en kindervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Baie dankie Dawie. Ons sal julle graag weer wil akkommodeer.

Mary-ann G
1 nag
5.0
Jun 2024

Stil, rustig en weg van die geraas. Ek en my dogter het daar gaan bly vir 1 nag. Dit was stil en rustig, die omgewing is skoon en netjies. Die huisie is oulik en groot genoeg vir ons gewees, alles wat jy nodig gehad het was in die eenheid. Braaigeriewe was lekker want dit was beskut en kan braai al is dit koud buite. Die beddens slaap lekker en daar is oor as genoeg warm komberse. Ons het dit baie geniet. Die gasvrou was baie vriendelik en het ons kom ontmoet by die eenheid, gewys waar ons kan gaan stap en ons dadelik tuis laat voel. Sal die plekkie aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Mary-ann, ons is dankbaar dat julle Bly'nBietjie geniet het. Ons sien julle baie graag weer. Baie dankie.

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Naweek Bosveld wegbreek. Heerlike wegbreek in die Bosveld. Plekkie het alles wat jy benodig. Die bestuurder het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en alles vir die bespreking tot uitboek glad te laat verloop. Sal gou weer kom kuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
André, ons is dankbaar dat julle dit geniet het om by Bly'nBietjie oor te bly. Dit was wonderlik om julle hier te hê en sien julle graag weer. Baie dankie.

Deandra V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Never disappoints. We had an awesome time at Bly-'n-Bietjie Self-catering Units. The place is clean and well equipped! The manager and the caretaker are absolutely amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Thank you for your review, Deandra. It is always a great pleasure to accommodate you at Bly'nBietjie.

Sam O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal def aanbeveel. Heerlik stil, baie bokke gesien en voël lewe volop, baie maklik in en uitgeboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Hi Sam, Baie dankie. Dit is wonderlik dat julle Bly'nBietjie geniet het. Dit was werlik 'n plesier om julle te akkommodeer.

Elizabeth M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Familie en vriende samekoms. Absoluut waarde vir geld. Stil en rustig. Eienaar gaan uit haar pad om jou welkom te voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Thank you for your review, Elizabeth. It was a great pleasure to have you and your family at Bly'nBietjie. You are wonderful guests.

Zain D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Everything was up to standard. Wonderful, everything was up to standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aniel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Dit was lekker dankie. Dit was heerlik dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Epic. It was a nice experience being at Bly n Bietjie. We had a blast celebrating my wife's birthday party. Peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjolein
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Hi Collen, thank you for the review. It's much appreciated. It was great having you at Bly'nBietjie. We trust that we will see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marjolein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Afrit 50, De Wildt, Schietfontein, 0251, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3YjE3ZWVkLTY3MjMtNDhlZC1iZGIyLTlkZjZlMzQzYjcwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 R513 Exit 50 0251 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.6626 27.94552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang