Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marjolein Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Gcobisa M - Sep 2024
Algehele gradering
Refreshing.
Dawie H - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing en lekker.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie Dawie. Ons sal julle graag weer wil akkommodeer.
Mary-ann G - Jun 2024
Algehele gradering
Stil, rustig en weg van die geraas.
Lees meerBly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Mary-ann, ons is dankbaar dat julle Bly'nBietjie geniet het. Ons sien julle baie graag weer. Baie dankie.
Andre V - Jun 2024
Algehele gradering
Naweek Bosveld wegbreek.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
André, ons is dankbaar dat julle dit geniet het om by Bly'nBietjie oor te bly. Dit was wonderlik om julle hier te hê en sien julle graag weer. Baie dankie.
Deandra V - Jun 2024
Algehele gradering
Never disappoints.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Thank you for your review, Deandra. It is always a great pleasure to accommodate you at Bly'nBietjie.
Sam O - Mei 2024
Algehele gradering
Sal def aanbeveel.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Hi Sam,
Baie dankie. Dit is wonderlik dat julle Bly'nBietjie geniet het. Dit was werlik 'n plesier om julle te akkommodeer.
Elizabeth M - Mrt 2024
Algehele gradering
Familie en vriende samekoms.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Thank you for your review, Elizabeth. It was a great pleasure to have you and your family at Bly'nBietjie. You are wonderful guests.
Zain D - Feb 2024
Algehele gradering
Everything was up to standard.
Aniel S - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was lekker dankie.
Collen B - Jan 2024
Algehele gradering
Epic.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Hi Collen, thank you for the review. It's much appreciated. It was great having you at Bly'nBietjie. We trust that we will see you again.
Sarné B - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies en gemaklik.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Sarné,
Ons is bly en dankbaar dat julle dit geniet het by Bly'nBietjie. Dankie dat julle Bly'nBietjie geniet het. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Grant H - Aug 2024
Algehele gradering
Net gebruik vir slaapplek.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Dankie vir die resensie, dit was aangenaam om julle hier te hê.
Brett S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Elize M - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing, pad het baie hobbels.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Dankie vir julle oornagting by ons. Ons is jammer dat julle gevoel het die plekkie is na julle opinie nie op standard nie. Ons wil jou tog verseker dat ons baie tyd, moeite, aandag en geld spandeer aan die onderhoud van ons plek en dat die plek defnitief nie verwaarloos is nie. Ons gaan tans deur ’n erge droogte en dit mag daarom die aansig van die plek minder mooi op die oog maak, omdat ons nie die tuine groen kan hou nie en alles maar vaal en droog is. Dis natuurlik ongelukkig nie in ons beheer nie, maar dit wat ons kan beheer hou ons in stand. Agv groot droogte en bittermin reën is daar ook baie miere, want hulle soek water. Ons doen alles in ons vermoeë om die miere te beheer, maar oop kos gaan ongelukkig die miere lok en die plaag vererger. Ons is trots op ons plek en probeer dit so lekker en aangenaam moontlik vir almal te maak. Ons is jammer dat julle nie die deel kon ervaar nie, maar ek wil weereens jou verseker dat ons mooi na ons plek kyk. Hopelik kan julle in die toekoms weer 'n draatjie kom maak sodat ons julle daarvan kan oortuig. Julle is welkom.
Miguel T - Des 2023
Algehele gradering
Stayed for 3 nights, the owner was very hospitable. I would stay there again.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Thank you, Miguel. It was a great pleasure to have you at Bly'nBietjie and we would like to host you again.
Dimakatso M - Nov 2023
Algehele gradering
We had a very wonderful day with my friends and partners.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Thank you for staying with us, it was lovely having you. We are glad that you have enjoyed your stay. Strange that you had trouble with hot water, but we can assure you that the geyser is working properly and that it was serviced in the week of your arrival. And we are always on standby to assist if there are problems during your stay.
Hopefully we see you soon again!
Monique P - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Dankie Monique. Ons is bly julle het dit geniet! Julle is altyd welkom terug!
Eugene M - Okt 2023
Algehele gradering
I enjoyed the place. It was relaxed and exactly what we needed.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Thank you Eugene. It was a pleasure to accommodate you.
Deandra V - Okt 2023
Algehele gradering
What an awesome time we had!
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Thank you Deandra. It was our pleasure to accommodate you and your family.
Madelize M - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Gaan stap die oggend op die stap roete en het wild gesien. Die plek is baie skoon en netjies. Sal definitief aanbeveel.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie. Dit was ons plesier om julle te akkommodeer. Dankie dat julle Bly'nBietjie gekies het.
Renier C - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie Renier.
Tebogo M - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome place and comfortable.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Thank you for the review. We are delighted that you enjoyed it. You are awesome guests.
Yolandi D - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon en rustige omgewing.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Hi Yolandi.
Ons is bly julle het dit hier geniet. Ons hoop julle kom gou weer terug.
Kotie K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig en wonderlike ligging!
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Hi Kotie, dit was lekker om julle te akkommodeer. Ons is bly julle het dit by ons plekkie geniet. Hopelik sien ons julle in die toekoms weer.
Gary S - Mei 2023
Algehele gradering
Pefect!
Lees meerBly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Thank you Gary, for your positive feedback. We are glad you had a good time.
Afika N - Mei 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Thank you Afika. It was lovely having you. Hopefully, we see you soon again.
Nadia E - Apr 2023
Algehele gradering
Our stay was awesome.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Thank you Nadia. We are so happy you've had a great stay! Hopefully we will see you soon again!
Ilse W - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie Ilse. Dit is ons voorreg om julle te geakkommodeer het.
Briony W - Nov 2023
Algehele gradering
Very surprising and tranquil.
Lees meerBly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Hi Briony
Thank you for your review. We are glad that you had a good stay at Bly-'n-Bietjie! Thanks for pointing out the noisy shower, we were not aware of it and will look into it.
Annelize V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Annelize. Dit was aangenaam om julle te akkommodeer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Charlotte L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie Charlotte. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer en ons is dankbaar dat julle dit geniet het.
Susandra A - Mrt 2023
Algehele gradering
Privaat, skoon en netjiese akkommodasie in die bosveld. Pragtige uitsig oor die Magaliesberg. Goed toegerus en knus!
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie Susandra. Ons is bly julle het daarvan geniet! Hopelik sien ons julle gou weer.
Rachelle B - Apr 2023
Algehele gradering
Tweede keer wat ons daar was.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Lekker dat julle weer hier was! Bly die kids en dus die ouers ook, het daarvan geniet! Al die beste tot ons julle weer sien.
Cdl B - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en privaat.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Dankie Chantelle. Ons is bly julle het 'n goeie verblyf gehad. Altyd welkom terug.
Ariel V - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Dankie Ariel. Ons is bly julle het dit geniet.
Lischa-lee S - Sep 2023
Algehele gradering
Was vir 'n troue en al die familie het baie lekker daar geslaap. Baie lekker plek.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie Lischa. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Shirley V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en pragtige natuur.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Dankie Shirley. Ons is bly julle het ons plekkie geniet. Julle is altyd welkom terug!
Jan K - Des 2023
Algehele gradering
Ons het goed gerus, so 'n bietjie aandag en skoonmaak sal nice wees.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Dankie vir jou boodskap, Jan. Ons is bly julle het lekker gebly en geniet van Bly-'n-Bietjie. Ons is jammer om te hoor dat sekere aspekte nie in orde was in julle eenheid nie. Ons is trots op ons plek en loof onsself op 'n skoon en netjiese eenheid, dus is ons baie jammer dat jy dit nie as skoon ervaar het nie. Dit word onmiddellik aangespreek om te voorkom dat dit weer gebeur. Dankie ook vir jou terugvoer oor die bed, ons sal ondersoek instel en indien nodig die matras vervang. Ons hoop om julle weer te mag ontvang by Bly-'n-Bietjie!
Lizzy M - Jan 2023
Algehele gradering
Our stay was excellent. Except the gas bottle for the heater was empty and it was cold.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Hi Lizzy, we are glad you had an excellent stay. Thanks for the feedback. Unfortunately, the dirt road is a servitude road and can not be made wider, but we will look into how we might be able to improve it. So sorry to hear about the gas bottle, but as this was in the hottest month of the year, the gas bottles are not checked. Gas bottles are only used in Winter, but I am sure if you had asked the manager or caretaker, they would have gladly assist you with one of the spare gas bottles.
Marelize G - Jul 2022
Algehele gradering
Oornag.
Samantha V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie Samantha. Ons is baie bly julle het dit geniet! Hopelik sien ons julle in die toekoms weer as die son heerlik skyn.
Tursha M - Des 2022
Algehele gradering
A Home Away From Home.
Lees meerBly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Hi Tursha. We are so glad that you had a great time at Bly-'n-Bietjie. You are always welcome back.
Schalk J - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier. Rustige atmosfeer.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie Schalk. Ons is bly julle het dit geniet. Altyd welkom terug.
Rachelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was 'n awesome plek om te bly. Ek wil graag voorstel dat iets aan die warm water gedoen word.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Hi Rachelle
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal weer daarna kyk. Die solar geysers het 'n termostaat in wat die warm water behoort te reguleer as die son nie skyn nie, maar heel moontlik is daar dalk dan iets fout. Ons volg dit op, baie dankie.
Ons is bly julle het dit geniet. Hopelik sien ons julle spoedig weer met warm water.
Asanda M - Okt 2022
Algehele gradering
We had a lovely time.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Thank you Asanda. We are glad you have enjoyed your time at Bly-'n-Bietjie.
Rachel K - Nov 2022
Algehele gradering
Not what I expected - too many rules and regulations - notices posted on every wall and cupboard.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Hi Rachel. We are sorry to hear that you feel our accommodation was not what you expected.
With regards to the rules and regulations, we are unfortunately "forced" to have strict rules due to previous very unruly and unrespectful behavior from other guests. Our rules are only in place so that everybody can enjoy their stay and enjoy the tranquility of the place. We are sorry that you feel it is too much, but unfortunately we won't change it and it is all stipulated very clearly on the sites before guests finalise their booking.
With regards to the bedding, I can assure you that the bedding is clean and washed after every guest we have. The bedding is also regularly replaced.
We proud ourselves on clean, well maintained and well equipped units where peace and tranquility is important to us.
Leane P - Jul 2022
Algehele gradering
Die wooneenhede is baie netjies en goed ingerig, met alles wat nodig is in 'n selfsorgplekkie.
Lees meerBly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Hi Leane, baie dankie vir jou resensie en spesifieke terugvoer waarop ons kan verbeter. As eienaar was ons self uitstedig, maar ons gaan aandag daaraan gee en sal dit ook bespreek met bestuurderes. Ons vra verskoning vir die ongerief.
Marieta M - Mei 2022
Algehele gradering
Baie rustig en goed geleë.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Hi Marieta
Baie dankie vir jou terugvoer. By Bly-'n-Bietjie Selfsorgeenhede roem ons onsself op rus en stilte binne die natuur en 'n breek van die besige daaglikse stadslewe, daarom het ons met keuse nie Wi-Fi of DStv in ons eenhede nie en stipuleer ons dit ook so.
Ons is bly julle het dit verder geniet. Julle is weer welkom.
Hannelie D - Des 2021
Algehele gradering
Rustig veilig en goed toegerus.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie Hannelie. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Hopelik sien ons mekaar gou weer.
Jan V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie mooi en rustig gewees met uitstekende diens.
Rentia B - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig en privaat. Plekkie waar mens lekker kan rus en net ontspan.
Natasja E - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik in die bos.
Marco K - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, rustig en privaat.
Marwaan D - Apr 2021
Algehele gradering
Modern and friendly, Very pleasant getaway!
Rory I - Feb 2021
Algehele gradering
Very nice stay, careful thought to detail for all your needs.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Thanks for the review Rory. It was lovely having you.
Yes it's sad that electric fencing is a must in our land especially when staying outside the city on a farm. Security is our first priority to keep our guests safe and comfortable and luckily due to the electric fence we had no incidents in the last 10 years.
Thanks for your tip on the naming of the units; we will look into it.
Rita F - Nov 2021
Algehele gradering
Baie veilige, rustige verblyf.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Hi Rita.
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is jammer oor die ongerief van die warm water. Ons het inmiddels 'n loodgieter uit gehad om die probleem aan te spreek.
Julle is altyd weer welkom en hopelik die keer is daar baie warm water.
Neels M - Jan 2021
Algehele gradering
A peaceful, quiet and private place in nature!
Lees meerMartin H - Nov 2021
Algehele gradering
Water was cold only.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Hi Martin.
Thanks for the review. It's very strange that you did not have hot water as our geysers is in good working condition. If you have let us known we would have definitely come to assist you. We apologize for the inconvenience, but we would have sorted it out if we knew about it.
Helena W - Nov 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld! Rustig, skoon en netjies. Goed toegerus
Anél W - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek weg van die stad af!
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Dankie Anél. Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Piet G - Feb 2020
Algehele gradering
Veilig, privaat en netjies.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie Dankie Piet. Dit was lekker om julle hier te hê. Hopelik Sien ons mekaar weer in die nabye toekoms.
Annette S - Des 2020
Algehele gradering
Stilte en sielsrus
Wiku V - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig, lekker wegbreek.
Jaunrie D - Des 2020
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Deirdre A - Sep 2020
Algehele gradering
Tranquil and relaxing.
Jan S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustige verblyf en baie goeie waarde vir geld.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Dankie Jan. Dit was net 'n vreugde om julle te akkommodeer. Sien julle hopelik gou weer in die toekoms.
Taryn S - Feb 2019
Algehele gradering
Beautiful clean cottage - a home away from home.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige skoon huisie - 'n tuiste weg van die huis af.
Ons het ons naweek by Bly -'n-Bietjie (Eenheid B) deeglik geniet. Die eenheid is modern, netjies en baie skoon en het alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Die gashere was vriendelik en verwelkomend en baie behulpsaam! Die eenhede is op 'n plaas / kleinhoewe geleë en dit was goed om naby sommige diere te wees en uit die drukte van die stadslewe, terwyl dit net 45 minute vanaf Pretoria is. Ons het dit ook geniet om in die sprankelende swembad te kon afkoel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Thanks Taryn. It was great having you here.
Marilize S - Sep 2019
Algehele gradering
Perfect weekend getaway from the city.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Thanks Marilize, it was great having you here.
Abraham B - Des 2019
Algehele gradering
Aangenaam, rustig, goed toegerus.
Maritsa T - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike nagrus.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie dat julle van ons eenhede gebruik gemaak het, Maritsa. Ons is bly dat julle lekker gebly het ons kon julle akkommodeer.
Rosmarie D - Des 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie, Rosmarie! Ons is bly julle het dit geniet en hopelik sien ons mekaar weer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Marjolein
Barend J - Jul 2018
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie julle. Dit was weereens vir ons ook aangenaam om julle te huisves. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te sien!
Danica S - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig en stil.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Danica. Dit was lekker gewees om julle te huisves.
Ons sal defnitief na die moontlikheid van lugversorging in die eenheid kyk. Dit mag defnitief help met afkoeling in die bloedige warm Desember maande. Ons is jammer dat die dakwaaier nie voldoende afkoeling verseker het nie.
Vriendelike groete
Marjolein
Barend J - Feb 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie Barend. Dis altyd lekker om julle hier te ontvang.
Karin F - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plekkie.
Barend J - Des 2015
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Lees meerNeels D - Okt 2015
Algehele gradering
Baie nice, lekker rustig, privaat, veilig. Ons sal weer gaan!
Hilgard N - Nov 2015
Algehele gradering
Rustig.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie vir jul verblyf by Ntlokwe Cottage en ook vir die terugvoer, dit word waardeer. Ons sukkel ongelukkig baie met kalkwater omdat ons slegs van boorgatwater gebruik maak. Die boorgatwater vlek ongelukkig die stortdeure, stortbakke en wasbakke in die badkamers en die opwasbakke in die kombuis. Ons maak dit mooi skoon, maar kan ongelukkig nie die permanente vlekke verwyder nie. Kontak ons gerus as julle enige verdere voorstelle het.
Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R513, Afrit 50, De Wildt, Schietfontein, 0251, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang