Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Olympus-rylaan 66A, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bly is 'n luukse B&B en 'n nuwe toevoeging tot Blos Café, 'n puik restaurant in die hartjie van Pretoria-Oos.

Die 4 en suite-kamers is kunstig ontwerp. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, DStv-kanale, WiFi, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kamers is net 'n paar tree vanaf Blos Café met sy heerlike kos, besige kroeg met boetiekbier, kaggels, konferensiegeriewe, WiFi en werkruimtes. Al dié geriewe word omring deur lowerryke bome en plante.

Bly is gemáák vir ambassadeurs, internasionale reisigers, sakelui, bruide, bruidegomme en gesinne wat van ver af kom.

Die B&B is oorkant die Olympus Village Winkelsentrum en net 4,4 km vanaf Woodlands Boulevard Winkelsentrum. Toegang tot die N4 en die N1 is glad nie 'n probleem nie.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Anna Maria S
Saam met lewensmaat
5.0
Alles tot in fynste detail perfek. Heerlik weereens. Tweede keer wat ons by "Bly bly" oornag.
Aug 2024
Carina N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Die swart kamer se aircon het diens nodig. Dit het glad nie die kamer warm gemaak nie. Dus is dit koud in die winteraande en te warm in...
Sien meer
Jul 2024
Anna Maria S
Saam met lewensmaat
5.0
Eet gerus sommer net daar by die restaurant op die perseel. Ware kos sensasie! Wat 'n besonderse plek. Pragtige verblyf met soveel detail, van Nespres...
Sien meer
Mrt 2024
Eugene S
5.0
Puik verblyf. Waarde vir geld, alles werk en is skoon en netjies. Restaurant is puik, lekker kos en 'n awesome atmosfeer. Gaan definitief weer kuier.
Mrt 2024
Anita V
5.0
Highly recommend Blos — convenient location, great restaurant and staff. Being able to have breakfast and enjoy the beautiful grounds m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mareli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Olympus-rylaan 66A, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Bly het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Olympus-rylaan 66A, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmZmU3Mzc4LWRlZDgtNDM4OS1iM2IzLTVhYWU0ZDE2ZDNhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 66a Olympus Drive Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.798582328686 28.33171248436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang