Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Olympus-rylaan 66A, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bly is 'n luukse B&B en 'n nuwe toevoeging tot Blos Café, 'n puik restaurant in die hartjie van Pretoria-Oos.

Die 4 en suite-kamers is kunstig ontwerp. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, DStv-kanale, WiFi, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kamers is net 'n paar tree vanaf Blos Café met sy heerlike kos, besige kroeg met boetiekbier, kaggels, konferensiegeriewe, WiFi en werkruimtes. Al dié geriewe word omring deur lowerryke bome en plante.

Bly is gemáák vir ambassadeurs, internasionale reisigers, sakelui, bruide, bruidegomme en gesinne wat van ver af kom.

Die B&B is oorkant die Olympus Village Winkelsentrum en net 4,4 km vanaf Woodlands Boulevard Winkelsentrum. Toegang tot die N4 en die N1 is glad nie 'n probleem nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Louise B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie - die verblyf en gasvryheid was uitstekend! Sal dit vir enige iemand aanbeveel, en die kos by Blos is uit die boonste rakke! Well done - e...
Sien meer
Nov 2024
Aaminah B
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, romantic and central. The Green room is stunning and has everything one might need for a mini breakaway. The restaurant has s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Anso B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Baie smaakvol, skoon en netjies.
Okt 2024
Tersia B
5.0
Goeie waarde vir geld. Ligging, diens en netheid 10 uit 10! Ontbyt wat ingesluit is elke oggend maak dit absoluut die moeite werd sowel as die restaur...
Sien meer
Sep 2024
Anna Maria S
Saam met lewensmaat
5.0
Alles tot in fynste detail perfek. Heerlik weereens. Tweede keer wat ons by "Bly bly" oornag.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mareli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Olympus-rylaan 66A, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Bly het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Olympus-rylaan 66A, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmZmU3Mzc4LWRlZDgtNDM4OS1iM2IzLTVhYWU0ZDE2ZDNhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 66a Olympus Drive Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.798582328686 28.33171248436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang