Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blyde Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Jeni B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Clean, comfortable and quiet. Louis was a good host and a great cook! Breakfasts at a small extra charge were very good. Everything we needed for a comfortable stay was in our room. Access to a TV would have been nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolanda F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2021

Kos is heerlik. Kamers ruim. Swembad groot. Sal verseker weer daar gaan oorslaap Diens is uitstekend. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Combrinck L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2021

Vinnige oornag in The Cabin. Baie gerieflike verblyf vir 'n vinnige oornag. Ons is baie vriendelik verwelkom, en die houthuis is baie netjies ingerig en het sy eie privaat ingang. Het ook 'n lekker ontbyt gehad die volgende oggend. Die enigste negatiewe aspek was die aanhoudende geblaf van die bure se honde deur die nag, so dit het ons ietwat wakker gehou. Glo nie mens hoor dit so erg in die huis nie, maar in die houthuis kan mens. Wel nie die eienaars se skuld nie en het verder baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2021

Lekker. Baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Cecilia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Home away from home. Very friendly people, very nice and affordable breakfast. Comfortable stay. Was a definite pleasure to stay there. Wish all our stay overs can be as good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2020

Lekker geslaap daar. Plek is baie netjies. Slegs een probleem, ’n Wendy-huis word ook as ’n slaapplek gebruik en ek dink persoonlik dit doen afbreek aan die res van die kompleks. Houtvrot sal met die tyd voorkom en kan ’n gesondheids risiko inhou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lindy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Fantasties. Baie tevrede met die kliëntediens wat ons ontvang het! Baie skoon en netjies, baie tuis gevoel. Klein goedjies in die kamer om jou meer tuis te laat voel. Ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize H
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Uitstekend. Baie vriendelike ontvangs wat mens sommer dadelik laat tuis voel. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Blyde Guest House
Beste Lize, Dit was net een groot plesier. Jy is welkom! Groete, Blyde Bed and Breakfast

Kekana T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Hospitality. Our great gratitude to the manager who gave us an excellent hospitality based on his friendliness, welcoming, helpfulness and kindness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Blyde Guest House
Vivian It takes great guest to be a good host. Please visit us again.

Anita V
Kort verblyf
4.4
Des 2019

Baie aangenaam, vriendelike en behulpsame gasheer en -vrou. Dit was baie gerieflik om daar te kon bly met die aankoms van my eerste kleinkind. Hulle het ekstra hulp verleen met vervoer na die hospitaal, gehelp met padaanwysings en selfs data op my foon geplaas. Uitstekende diens! Die enigste negatiewe kommentaar is dat gaste nie privaat bly nie, maar deel is van die huishouding.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blydeweg 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmT5l4A2gtv8gjvjuJhU7IRx3H3M8RmRQdsqqjR9puV3wl5idqf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 15 Blyde Road Farrarmere 1501 Gauteng 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -26.170110639753 28.298743566795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang