Blyde Guest House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blydeweg 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R520 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blyde Guest House bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Benoni, in Gauteng se Oos-Rand. Dié dorp net is 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en is naby hospitale, winkelsentrums, restaurante en besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Gaste kan ook 'n houthuis of 'n derde gastekamer met 'n en suite-badkamer bespreek.
Daar is 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV, eetarea en 'n gemeenskaplike swem- en braai-area. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Buite is 'n struktuurtent met sy eie stort en 'n boma.
Benoni het 'n plaaslike museum, gholfbaan, piekniekplek, diere interaksies by die Bunny Park, winkels, restaurante en voëlkyk-geleenthede.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Blydeweg 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink Blyde Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Farramere Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blydeweg 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang