Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blyde Mountain Country House

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Christelle B
1 nag
5.0
Nov 2022

Baie skoon en netjies. Die bestuurder was baie behulpsaam en vriendelik. Baie goeie diens gekry en ontbyt was heerlik. Sal enige tyd weer hulle besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2022

Awesome relaxing location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Blyde Mountain Country House
Hi Pieter, Thank you very much for your review and I am glad that you enjoyed your stay. Hope to see you and your family again soon. Regards, Management

Grant Thornton A
1 nag
4.2
Jan 2018

Ek vermoed ons het die kleinste kamer gekry in die gastehuis. Die kamer was nie reg teen inkloktyd nie, ons moes die skoonmakers bietjie aanjaag om in die kamer te kon inkom, 'n uur na inkloktyd. Die water was 2 keer af in die tydperk wat ons daar gebly het, ons was slegs 1 aand daar. Ek en my kollega wou enkelbeddens gehad het, wat ek vermoed die rede is vir die klein kamer is wat ons toe gekry het. Die eenheid was skoon en tegnies niks mee fout nie, maar glad nie die geld werd nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christinah M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2016

Nice place to be. We enjoyed to stay in a place were hospitality counts the most. The staff members are always willing to help and made us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annie
Blyde Mountain Country House
Dear Christinah, You are welcome. Looking forward to seeing you and your family soon. Nettie

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2016

Die oord lyk 'n bietjie afgerem alhoewel die personeel vriendelik is. Vir die prys en 4-ster-gradering het ons meer verwag. Die eenheid was oud en sonder karakter of styl. Die watervloei van die koue kraan by die wasbak was swak en van die TV-kanale was buite orde al het ons navraag gedoen. Ons ontbyt soggens was lekker en die uitsig was mooi vanaf die dek. Die algemene indruk was goed, maar ongelukkig sal ek dit nie onomwonde aanbeveel nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Annie
Blyde Mountain Country House
Beste Gerhard Baie dankie vir U kommentaar, alhoewel ek is bitter teleurgesteld is dat U nie gelukkig was nie, en U kommentaar wat inteendeel verskil van wat in ons gaste boek geskryf staan. U het nie eenkeer gekla oor die waterdruk by die wasbak nie, anders het ons dit onmiddellik reg gestel. Ons is beperk tot TV kanale wat die pakket by Multichoice betref soos wat my bestuurder aan jou verduidelik het. Dus vra ek nederig om verskoning vir die ongerief. Vriendelike Groete Annie Eienaar

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R531, Moriah Plaas, Deel 24, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51cdfd1ce896b30546b8db29e156415d9561ea1a787eaf85b05e3f5efd9cb525a79c7f0bc62eee65dbb885eeb3c78ecf08c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 R531 Farm Moriah Portion 24 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.401368587078 30.818831026554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang