Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blyde River Canyon Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Beatrice B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2019

Baie lekker verblyf in 'n mooi plek. Lekker lodge met vriendelike personeel, heerlike kos en 'n goeie wynlys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Victoria
Blyde River Canyon Lodge
Dear Beatrice, Thank you for being our guests and taking the time to send us your feedback about your recent stay at Blyde River Canyon Lodge. It is always a pleasure to receive compliments highlighting particular positive aspects of the hotel and staff. This is, after all, one of the best guidelines to evaluate and improve our services. Once again, we are delighted that you chose to stay with us and look forward to the privilege of serving you again in the very near future. Regards, Vicky Mittan

Karel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2017

Blyde River Canyon lodge het my honeymoon gered. Foto's op die webtuiste pas nie by die kamer wat ek gekry het toe ek by Blyde River Lodge ingeteken het nie. As dit nie vir Blyde River Lodge was wat so op hulle stukke was nie sou my wittebrood 'n totale katastrofe gewees het!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ron C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2016

Ons was baie tevrede en vriendelik ontvang. Blyde River Canyon is goed geleë. Rustige omgewing. Ontbyt baie lekker. Kan van alles eet. Kamer is mooi en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ignatius D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2015

The room was excellent and the meals were delicious. We were welcomed professionally and heartily by the staff and were always aware of their willingness to provide excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jens Ove L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2014

Fantastic Wonderful place. Would like to go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louiza D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2014

Very pleasant stay and great service. Enjoyed the tranquillity and the excellent service and friendliness of staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
1 nag Besigheidsreis
3.6
Sep 2013

Lekker aandete geniet en geslaap. Baie mooi omgewing!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Victoria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blyderivier Botaniese Reservaat, D2189 (langs 531), Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsjVOjqxNDGKStsy3WvmZI0YzIulBrjDZ4fAaDtrhTx24FIf1lf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Blyde River Botanical Reserve D2189 (off 531) 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.511985276004 30.836906433105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang