Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blyde River Log House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gay Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Blyde River Log House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Werner S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Baie lekker vir 'n romantiese wegbreek.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Die jacuzzi is definitief 'n wen!

Fienie S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fienie S

Die rustigheid en vriendelikheid van Gae en Willem was uitstekend, en die plek was onbeskryflik.

Baie lekker gebly, net jammer dit was so kort. Sal graag langer wil bly in die toekoms.

Loandi H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Loandi H

Al jou geriewe is daar wat jy nodig het.

Die natuur is pragtig en jy kan rustig en lekker kuier sonder dat ander gaste pla. Dis beslis die wegbreek werd. Mens hoef eintlik nie eers na ander fasiliteite toe te ry om Vermaak te word nie. Ons sal beslis weer daar gaan vakansie hou. Die eienaars is lieflike mense. Die plek is 'n juweel.

Vanaf
Vanaf R2 190
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 190
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Deel 20 Farm Middlesex 205 KT, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b7ecbc49ebd00b64eaa31d9d0c3dd2f9b77f47072e3da7ab033ae53e55abc8d2ba5d264ea5df46698005be0212c435518ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Portion 20 Farm Middlesex 205 KT Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -24.296483333333 30.848666666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang