Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blyde Riverwalk Estate Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronkhorstspruit-weg, The Blyde Riverwalk Estate, Pretoria, 0054, Gauteng
  • Vanaf R1 350 R1 013 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blyde Riverwalk Estate Apartment is 'n moderne selfsorgwoonstel in The Blyde Riverwalk Estate in Pretoria en bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste.

Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, induksiestoof, oond, mikrogolfoond en ketel, asook eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 2, 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar en 'n TV.

Gaste kan ook toegang tot 'n lieflike balkon geniet, asook gemeenskaplike geriewe soos 'n vermaakarea met pooltafels, tafelvoetbal en 'n tafeltennistafel. Ontdek die pragtige strandmeer met sy helder water, sandstrande en tropiese klimaat, wat dit 'n ideale plek maak om te ontspan en te geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sibongile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bronkhorstspruit-weg, The Blyde Riverwalk Estate, Pretoria, 0054, Gauteng
  • Gaste dink Blyde Riverwalk Estate Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 013
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 013
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronkhorstspruit-weg, The Blyde Riverwalk Estate, Pretoria, 0054, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA084a6d1bcd033e1ad69b4a728df9f99f06ba970d7f931b2f4cdab61de060d6f5724b8efd8b21b1d6637596f76e7ae5fd3732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 013 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Bronkhorstspruit Road The Blyde Riverwalk Estate 0054 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.759444246013 28.374250323158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang