Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blyde River Wilderness Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Steve N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Vriendelik ontvang en welkom gevoel. Cynthia se werk is haar trots. Rustige, skoon en veilige omgewing. Alle personeel vriendelik en profesioneel. Chalets ten volle toegerus en skoon. Well done management.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josee V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Surprise beyond words. The game reserve welcomed us with zebra en giraffes. The park was zo peaceful, beautiful. Nyalas and the peacocks waves these tails. Good food, very very relaxed surroundings. Wish to come back asap!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene S
1 nag Besigheidsreis
4.2
Nov 2020

Baie rustig, baie skoon en die personeel gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel. Geen versoek was geweier nie, twee fantastiese dames by ontvangs. Al slegte terugvoer is dat die pad na die lodge baie rof en vol klippe is. Die kar was beskadig na die besoek, nie vir lae karre nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marnus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2020

Wittebrood. Goeie diens, kon van kamers ruil sonder enige probleme/kostes. Bitter lekker ontbyt en aandete.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.6
Sep 2019

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2018

Wonderlike verblyf met uitstaande diens in 'n pragtige omgewing! Die vriendelikheid van die personeel, gerief van die kamers en puik kos maak dit 'n onvergeetlike ervaring langs die Blyderivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2017

Pragtige omgewing, goeie diens. Pragtige plek met baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
2.6
Sep 2016

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Shaun H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2014

Asemrowend! Dit is asemrowend mooi en almal is baie vriendelik en behulpsaam. Kos was hemels!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan E
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2014

Baie lekker, maar dis 'n bietjie duur vir wat jy kry. Skoon en netjies. Goeie diens. Nie genoeg warm water vir twee mense nie. Die pad is baie sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Victoria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blyde River Wilderness Lodge, Hoedspruit R527, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKEtumlHzFIrGL3BL3RH8jXUgrYmNR1qJ3zcpGZI7OFkkn1vbjm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Blyde River Wilderness Lodge R527 Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.359920343295 30.816864967346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang