Blye Uitsig
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Lisa T - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely.
Blye Uitsig se terugvoer
Hi Lisa,
Thank you. Looking forward to hosting you again.
Wilna
Ferroll W - Jan 2024
Algehele gradering
Spectacular experience.
Lezah B - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, pragtige uitsig, herinner aan ouma en oupa se huis in die Klein Karoo.
Nicole V - Jan 2024
Algehele gradering
Ruim, mooi, lekke verblyf.
Helena B - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Blye Uitsig se terugvoer
Dankie Helena
Sien uit om weer te sien. Julle is altyd welkom en ek help altyd waar ek kan.
Wilna
Lelan D - Feb 2024
Algehele gradering
Feestelik!
Blye Uitsig se terugvoer
Dankie Lélan.
Jul is altyd welkom. Aangesien dit 'n nuut oorgedoende huis was, was die lugversorger nog net in die hoofslaapkamer. Ons hoop om spoedig nog in te sit. Ons hoop om jou weer te sien.
Egbert D - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, stil en gemaklik.
Blye Uitsig se terugvoer
Dankie, Egbert. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is altyd welkom.
Mooi bly,
Wilna
Felicity W - Des 2023
Algehele gradering
Peace and tranquility above our expectation.
Willem V - Des 2023
Algehele gradering
Verfrissend en aangenaam.
Tania M - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasies, rustig en awesome.
Blye Uitsig se terugvoer
Dankie Tania
Jul altyd welkom en bly jul lekker gekuier
Wilna
M. J. G - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Die gasvrou het selfs lank na-ure vir ons gehelp.
Blye Uitsig se terugvoer
Hi MJ
Dit was lekkerom jul te ontvang. Jul is altyd welkom.
Wilna
Clint R - Sep 2023
Algehele gradering
What an amazing farm stay.
Blye Uitsig se terugvoer
Clint, it was a pleasure to be your host. Hope see again. You always welcome
Wilna
Sandra L - Apr 2023
Algehele gradering
So lovely!
Blye Uitsig se terugvoer
It was a pleasure to meet you. I am looking forward to seeing you again. You are always welcome.
Thanks for being great guests.
Wilna
Rudi V - Apr 2023
Algehele gradering
Karoo kuier met die mooiste uitsig waar vrede tuiskom.
Blye Uitsig se terugvoer
Hi Rudi
Dit was n plesier im jul te ontvang en te huisves. Jul altyd welkom. Tot weer siens
Wilna
Linda L - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige, rustige plaas atmosfeer.
Blye Uitsig se terugvoer
Dankie Linda. Was n plesier om jul te ontvang. Jul altyd welkom
Wilna
Willine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plek om te bly, veral as jy hou van 'n plaasomgewing. Sal definitief weer teruggaan.
Blye Uitsig se terugvoer
More Wiline
Dit was lekker om jul te ontvang. Bly jul het dit geniet. Jul altyd welkom en weet ek probeer altyd my beste gee vir gaste.
Dankie.
Wilna
Johann V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustige kuierplek.
Rochel V - Des 2023
Algehele gradering
Rustige plaas verblyf.
Blye Uitsig se terugvoer
Dankie Rochel. Was lekker om jou te kon huisves. Jy's altyd welkom.
Jill H - Jul 2023
Algehele gradering
Quaint old farmhouse. Beautiful setting.
Blye Uitsig se terugvoer
Thank you Jill for your stay. Looking forward to see again.
Wilna
Rene H - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Uitsig baie mooi. Wilna, waardeer jou gasvryheid. Beddens en badkamer baie skoon en netjies. Pragtige plek. Sal definitief aanbeveel.
Blye Uitsig se terugvoer
Beste Rene
Dankie vir terugvoer en weet jul altyd welkom.
Wilna
John D - Mrt 2023
Algehele gradering
Restful, comfortable, clean home with a blissful view!
Blye Uitsig se terugvoer
Hi John, thank you for your stay. You are always welcome and it was a pleasure to host you. Hope see again.
Corinda G - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig.
Blye Uitsig se terugvoer
Dankie Corinda
Julle altyd welkom en hoop sien weer
Wina
Beulah T - Jan 2023
Algehele gradering
Didn't expect the house to be that far away from shops.
Blye Uitsig se terugvoer
Thanks, Beulah you are always welcome although shops are in town and we are 14 km away. Glad you enjoyed your stay. Looking forward to seeing you again.
Wilna
Dathyn F - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely stay.
Blye Uitsig se terugvoer
Thanks Dathyn
You are always welcome. Looking forward to see you again. I always help where I can. Be safe.
Wilna
Robin S - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige plaashuis.
Lees meerBlye Uitsig se terugvoer
Dankie Robin,
Julle is altyd welkom en ons hoop om jou weer te sien. Ek help graag waar kan en weet jul het die rustigheid geniet. Mooi bly
Karen G - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike Karoo-stilte.
Blye Uitsig se terugvoer
Dankie Karen.
Julle is altyd welkom en was lekker om jul te ontmoet.
Groete
Wilna
Marthie R - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Blye Uitsig se terugvoer
Martie, dankie vir die terugvoer. Jul is altyd welkom. Ek sal jul graag weer huisves en kyk mooi na julself.
Wilna
Jacques R - Jan 2022
Algehele gradering
Net wat ek nodig gehad het.
Blye Uitsig se terugvoer
Dankie Jacques, vir jou aankoms. Jy is altyd welkom.
Elisma O - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gebly!
Marlene M - Des 2022
Algehele gradering
Lovely and hospitable.
Blye Uitsig se terugvoer
Thank you Marlene. It was a pleasure to host you. You are always welcome.
Wilna
Maryke P - Jul 2022
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Liesel D - Des 2022
Algehele gradering
Lekker groot ou huis met plaasatmosfeer.
Blye Uitsig se terugvoer
Dankie Liesel
Julle altyd welkom. Ek help graag waar kan.
Wilna
M (tippie) C - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties, gasvryheid en baie mooi plek.
Blye Uitsig se terugvoer
Dankie Tippie,
Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Julle is altyd welkom.
Wilna
Conrad S - Nov 2021
Algehele gradering
Vreeslik lekker. Gaan beslis weer.
Henry J - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik, uitstekend ontvang.
Lees meerMartie J - Apr 2021
Algehele gradering
Die rustigheid en vriendelikheid vertel dit alles. Baie dankie Wilna.
Joey R - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige plaas oornagplek.
Blye Uitsig se terugvoer
Beste Joey,
Dit was n plesier om jul te huisves. Julle is altyd welkom
Eveline V - Sep 2021
Algehele gradering
Ek het bitter lekker gekuier, alles was presies soos op die website beskryf.
Blye Uitsig se terugvoer
Dankie Eveline.
Julle is altyd welkom en ek help graag waar kan.
Wilna
Annamie R - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Blye Uitsig se terugvoer
Dankie, Annemie. Julle is altyd welkom.
Ivar D - Mei 2021
Algehele gradering
Wi-Fi was non existant.
Blye Uitsig se terugvoer
Hi Ivar thanks for the feedback . I did checked the wi fi. It was due to the weather that there was a problem. It is now better. Sorry if there was a problem. Did look into everything . You are always welcome. Wilna
Lukas K - Sep 2020
Algehele gradering
Bekostigbare, skoon en goed toegeruste verblyf.
Lees meerBlye Uitsig se terugvoer
Dankie Lukas
Julle is altyd welkom en maak weer so.
Amuda J - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike kuier met baie rus, skoon lug, en natuurskoon.
Blye Uitsig se terugvoer
Baie dankie vir die lekker kuier. Julle altyd welkom.
Dries L - Sep 2020
Algehele gradering
Die beste in die Klein Karoo!
Lees meerBlye Uitsig se terugvoer
Baie dankie Dries. Dit was asngenaam om julle hier in die Klein Karoo te huisves. Julle is altyd welkom en ek help graag waar ek kan. Hoop om weer te sien.
Groete
Wilna
George B - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike verblyf en goeie kliënte diens.
Dirk D - Aug 2020
Algehele gradering
Weereens uitstekend.
Blye Uitsig se terugvoer
Baie dankie Dirk. Ek bly jul het dit weereens geniet.
Jul alltyd welkom en ek help altyd waar ek kan. Sien jul weer.
Groete
Wilna
Zelda-marie H - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike stil, afgesondere plaaskuier.
Blye Uitsig se terugvoer
Dankie Zelda. Jul altyd welkom en hoop sien weer.
Prieur L - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige huis met ’n wonderlike uitsig.
Blye Uitsig se terugvoer
Dit was n plesier om jul te ontvang. Julle is altyd welkom en hoop ons sien weer.
Dirk U - Des 2019
Algehele gradering
Dit is heerlike verblyf op 'n plaas.
Sarah C - Jan 2019
Algehele gradering
Lovely stay with warm welcome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige verblyf met warm welkom.
Ideale plek om die streek te verken. Hartlike welkom met lekker ekstras soos melk, tee, koffie en beskuit.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jan R - Apr 2019
Algehele gradering
Ons manne-naweek was 'n fees, sal beslis weer soontoe gaan.
Blye Uitsig se terugvoer
More Jan
Ek is bly jul het die naweek geniet. Julle is altyd welkom en hoop sien weer.
Groete
Wilna
Karin L - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was ‘n wonderlike plek om te oornag.
Blye Uitsig se terugvoer
Dankie Karen,
Dit was 'n plesier om jul te akkommodeer . Julle is altyd welkom
Groete
Wilna
Philip D - Des 2019
Algehele gradering
Rustig. Veilig. Vriendelike ontvangs.
Lees meerBlye Uitsig se terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd welkom.
Jenny F - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Alles wat mens nodig het met 'n baie vriendelike gasvrou.
Blye Uitsig se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer Jenny. Dit word waardeer en sal onmiddellik aandag gee aan die behoefte van n haardroeer. Julle altyd welkom
Groete
Wilna
Jean R - Jun 2018
Algehele gradering
Lovely pet friendly accommodation.
Denise S - Jun 2018
Algehele gradering
Rustige, veilige verblyf naby aan die dorp.
Marthie V - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig.
Anke R - Des 2017
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Picca D - Aug 2017
Algehele gradering
Gemaklik ingerig en heerlik rustig.
Johanita S - Jun 2017
Algehele gradering
Rustig ruim en skoon lug.
Vasti L - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige, wonderlike akkommodasie, perfek vir enige vakansie.
Louise B - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Wilfred V - Feb 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing en omring deur die natuur. Uitstekende diens ontvang.
Deidre L - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Ronel J - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Blye Uitsig se terugvoer
Dankie Ronel.
Julle is altyd welkom.
Mark M - Okt 2016
Algehele gradering
The perfect place to relax and do absolutely nothing but relax.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit is ideaal as jy net wil ontspan niks ander wil doen as net ontspan nie.
Wilna en haar gesin was net so amazing soos die blyplek. Gee hierdie plekkie 'n kans - dit is wonderlik, uniek, en baie aangenaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sienet H - Des 2016
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf om Oudtshoorn se besienswaardighede te geniet!
Blye Uitsig se terugvoer
Dankie Sienet
Baie bly jul het dit geniet. Altyd welkom.
Groete Wilna
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooistraat, Volmoed Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang