Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blye Uitsig

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 66 resensies vir Blye Uitsig
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lisa T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa T

Lovely.

Perfect! The host is a gracious host.

Blye Uitsig se terugvoer

Hi Lisa,

Thank you. Looking forward to hosting you again.
Wilna

Blye Uitsig
Ferroll W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferroll W

Spectacular experience.

The owner is a very friendly and down to earth person. Always making sure that you are comfortable and that your needs are met. Our stay was stress-free. Farm life is just on another level, no need to worry about thieves and the city elements that bring stress to a person's daily life.

Lezah B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezah B

Rustig, pragtige uitsig, herinner aan ouma en oupa se huis in die Klein Karoo.

Ons het baie lekker gebly - net te kort.

Nicole V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

Ruim, mooi, lekke verblyf.

Ruim en mooi en gerieflik, is so gaaf en vriendelik, die sterre was pragtig, alles lekke.

Helena B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B

Heerlik en rustig.

Die plek was alles wat geadverteer is. Die eienares was so behulpsaam en vriendelik en het ons met elke versoek moontlik gehelp. Die area is ook baie veilig. Die huis het 'n heerlike kuierstoep met 'n wonderlike uitsig. Ons was 2 gesinne met 2 klein kinders, ons sal beslis weer gaan.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie Helena

Sien uit om weer te sien. Julle is altyd welkom en ek help altyd waar ek kan.
Wilna

Blye Uitsig
Lelan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelan D

Feestelik!

Ons het baie lekker gebly. Groot huis, met baie spasie. Die hitte was effe rof, so 'n lugversorger sou nogal 'n groot aanwins gewees het.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie Lélan.

Jul is altyd welkom. Aangesien dit 'n nuut oorgedoende huis was, was die lugversorger nog net in die hoofslaapkamer. Ons hoop om spoedig nog in te sit. Ons hoop om jou weer te sien.

Blye Uitsig
Egbert D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Egbert D

Rustig, stil en gemaklik.

Heerlike ou plaashuis en die wonderlikste, behulpsame gasvryheid. Jy kan lekker afskakel en dit was perfekte akkommodasie weg van die dorp se gewoel tydens KKNK, met pragtige uitsig op die Swartberge anderkant die vlakte.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie, Egbert. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is altyd welkom.

Mooi bly,

Wilna

Blye Uitsig
Felicity W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity W

Peace and tranquility above our expectation.

Unit is spotless - all appliances in good working condition. No internet connection problems. Our hostess is the most friendly and pleasant person. Our stay was pleasant and comfortable.

Willem V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Verfrissend en aangenaam.

Blye Uitsig was vir ons 'n 1ste en baie aangename ervaring.

Tania M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M

Fantasies, rustig en awesome.

Ons het so lekker gebly by Blye Uitsig, ek kan nie beskryf hoe wonderlik dit daar is nie. Die stilte en rustigheid, die plaas atmosfeer, vroegoggend koffie op die stoep. Hemels is al wat ek kan sê.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie Tania

Jul altyd welkom en bly jul lekker gekuier
Wilna

Blye Uitsig
M. J. G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M. J. G

Ons het heerlik gekuier. Die gasvrou het selfs lank na-ure vir ons gehelp.

My internet is stadig, en die baie vrae laat mens oorweeg om nie die vraelys te voltooi nie. Ons gasvrou het een aand laat vir ons sout gebring nadat ons vergeet het om te koop.

Blye Uitsig se terugvoer

Hi MJ

Dit was lekkerom jul te ontvang. Jul is altyd welkom.

Wilna

Blye Uitsig
Clint R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint R

What an amazing farm stay.

We would like to have stayed longer. Thank you for your amazing hospitality.

Blye Uitsig se terugvoer

Clint, it was a pleasure to be your host. Hope see again. You always welcome

Wilna

Blye Uitsig
Sandra L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

So lovely!

We so enjoyed our stay at Blye Uitsig. A beautiful view of the Swartberg mountains! Everything was comfortable and it was a treat to sleep in an old Karoo farmhouse. Wilna was so gracious and kind! Definitely recommend.

Blye Uitsig se terugvoer

It was a pleasure to meet you. I am looking forward to seeing you again. You are always welcome.
Thanks for being great guests.
Wilna

Blye Uitsig
Rudi V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Karoo kuier met die mooiste uitsig waar vrede tuiskom.

'n Bekoorlike ou wêreld se huis, met 'n gasheer wat jou dadelik laat tuisvoel. Soveel moeite om die verblyf makliker te maak, en 'n nostalgiese blyplek met die mooiste uitsig op die omgewing en berge. Sit op die stoep en drink die vrede in, kamp langs die vuur onder die Karoo sterre hemel. Dankie vir soveel moeite van die gasheer, en dankie dat mens tuis is vanaf die aankoms. Dit wil gedoen wees!

Blye Uitsig se terugvoer

Hi Rudi

Dit was n plesier im jul te ontvang en te huisves. Jul altyd welkom. Tot weer siens

Wilna

Blye Uitsig
Linda L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Pragtige, rustige plaas atmosfeer.

Dit was net asemrowend.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie Linda. Was n plesier om jul te ontvang. Jul altyd welkom
Wilna

Blye Uitsig
Willine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willine S

Ongelooflike lekker plek om te bly, veral as jy hou van 'n plaasomgewing. Sal definitief weer teruggaan.

Blye Uitsig is ideaal vir mense wat rustigheid verkies en hou van die plaasomgewing. Dis veilig omhein met 'n hek wat kan toemaak, daar is oorgenoeg spasie vir kinders om te speel en fiets te ry. Sal dit definitief aanbeveel.

Blye Uitsig se terugvoer

More Wiline

Dit was lekker om jul te ontvang. Bly jul het dit geniet. Jul altyd welkom en weet ek probeer altyd my beste gee vir gaste.
Dankie.

Wilna

Blye Uitsig
Johann V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Baie lekker rustige kuierplek.

Great dat die huis omhein is sodat honde los kan rondloop.

Rochel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochel V

Rustige plaas verblyf.

Ons het dadelik tuis gevoel by Blye Uitsig. Die huis is goed toegerus en ideaal geleë as jy bietjie stilte wil ervaar maar nog steeds aktiwiteite in die Oudtshoorn omgewing wil doen. Wilna is ook 'n wonderlike gasvrou.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie Rochel. Was lekker om jou te kon huisves. Jy's altyd welkom.

Blye Uitsig
Jill H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jill H

Quaint old farmhouse. Beautiful setting.

It was lovely to sit and relax on the stoep. The view of the mountains is stunning.

Blye Uitsig se terugvoer

Thank you Jill for your stay. Looking forward to see again.

Wilna

Blye Uitsig
Rene H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H

Baie lekker gekuier. Uitsig baie mooi. Wilna, waardeer jou gasvryheid. Beddens en badkamer baie skoon en netjies. Pragtige plek. Sal definitief aanbeveel.

Lekker plek en die berge is so mooi.

Blye Uitsig se terugvoer

Beste Rene

Dankie vir terugvoer en weet jul altyd welkom.

Wilna

Blye Uitsig
John D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John D

Restful, comfortable, clean home with a blissful view!

Our party settled comfortably into Blye Uitsig and enjoyed the one-night stay. Having a separate toilet would have significantly improved the facilities. The braai and outside fireplace were a big bonus and added to our relaxing but short stay. Cooling off in the neighbouring pool was also a big benefit. I would definitely recommend it to friends.

Blye Uitsig se terugvoer

Hi John, thank you for your stay. You are always welcome and it was a pleasure to host you. Hope see again.

Blye Uitsig
Corinda G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corinda G

Rustig.

Lekker ou plaashuis buite Oudshoorn. Stilte en rustigheid. Wilna ons gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie Corinda

Julle altyd welkom en hoop sien weer

Wina

Blye Uitsig
Beulah T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah T

Didn't expect the house to be that far away from shops.

Wilna was an exceptionally friendly host. The house was exactly like it was shown on the website. Although Oudtshoorn was hot the house was always cool and the cherry on the cake for my husband was the air-con in our room. It was bliss not to hear heavy traffic and just enjoy the quietness of Blye Uitsig. I will definitely be back.

Blye Uitsig se terugvoer

Thanks, Beulah you are always welcome although shops are in town and we are 14 km away. Glad you enjoyed your stay. Looking forward to seeing you again.

Wilna

Blye Uitsig
Dathyn F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dathyn F

Lovely stay.

Super friendly, everything was provided including braai wood, ice and coffee. Will definitely be staying there again.

Blye Uitsig se terugvoer

Thanks Dathyn

You are always welcome. Looking forward to see you again. I always help where I can. Be safe.

Wilna

Blye Uitsig
Robin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin S

Rustige plaashuis.

Die huis is 'n tipiese plaashuis waarmee ek groot geword het, dit het weer die herinneringe terug gebring. Die gasvrou was wonderlik en sy het regtig die ekstra myl vir ons gestap. Sy is 'n fantastiese mens wat jou sommer dadelik tuis laat voel. Die plek het alles van sjokolades op jou kussing tot 'n gemmer plaaskat. Iets wat almal se hart kan gelukkig maak. Daar is 'n groot braai-area waar ons heerlik om 'n vuur gekuier het tot laat. Sal beslis weer die plaashuis gaan besoek.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie Robin,

Julle is altyd welkom en ons hoop om jou weer te sien. Ek help graag waar kan en weet jul het die rustigheid geniet. Mooi bly

Blye Uitsig
Karen G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

Heerlike Karoo-stilte.

Ons het so lekker gekuier in die rustigheid van die Karoo, Wilna is 'n great gasvrou!

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie Karen.

Julle is altyd welkom en was lekker om jul te ontmoet.

Groete
Wilna

Blye Uitsig
Marthie R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie R

Rustig en ontspanne.

Die huis is ten volle toegerus met alles wat 'n mens mag benodig. Die rustigheid van die omgewing en die heerlike stoep laat jou ontspan terwyl jy na die sonsondergang staar met 'n ietsie kouds in die hand en jy kan sommer voel hoe die spanning stelselmatig verdwyn. Hier laat jy beslis die stad se gewoel agter.

Blye Uitsig se terugvoer

Martie, dankie vir die terugvoer. Jul is altyd welkom. Ek sal jul graag weer huisves en kyk mooi na julself.
Wilna

Blye Uitsig
Jacques R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R

Net wat ek nodig gehad het.

Beste voorbereiding die aand voor Attakwas 2022.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie Jacques, vir jou aankoms. Jy is altyd welkom.

Blye Uitsig
Elisma O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma O

Lekker gebly!

Ons het die tyd geniet by Blye Uitsig, is gasvry en vriendelik verwelkom. Die lugversorgers was 'n groot pluspunt. Daar is alles wat nodig is. Sal beslis kan aanbeveel.

Marlene M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Lovely and hospitable.

Thoroughly enjoyed our stay.

Blye Uitsig se terugvoer

Thank you Marlene. It was a pleasure to host you. You are always welcome.

Wilna

Blye Uitsig
Maryke P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke P

Aangename ervaring.

Baie vriendelike gasvrou was deurentyd beskikbaar was vir ons behoeftes.

Liesel D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel D

Lekker groot ou huis met plaasatmosfeer.

Baie ruim. Netjies. Gasvryheid.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie Liesel

Julle altyd welkom. Ek help graag waar kan.

Wilna

Blye Uitsig
M (tippie) C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M (tippie) C

Fantasties, gasvryheid en baie mooi plek.

Ou huis met karakter, maar tog so mooi ingerig.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie Tippie,
Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Julle is altyd welkom.

Wilna

Blye Uitsig
Conrad S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad S

Vreeslik lekker. Gaan beslis weer.

Sien sterre.

Henry J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry J

Baie lekker, gerieflik, uitstekend ontvang.

Sal definitief Blye Uitsig aanbeveel, ons was 'n groep van 4 wat slegs een aand oorgeslaap het, maar die kort rukkie wat ons daar was, was uitstekend. Wilna het geen moeite omsien om ons laat die aand in die pad voor te wag, sodat ons nie die afdraai mis nie. Die hout wat beskikbaar was om te braai was 'n lekker verassing. Gerieflik naby aan Oudtshoorn en perfekte oornag stop tussen die Wes- en Oos-Kaap.

Martie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie J

Die rustigheid en vriendelikheid vertel dit alles. Baie dankie Wilna.

Die huis is sielverkwikkend vir die hele familie gewees. Baie netjies, met 'n groot werf waar almal lekker kon saam speel en mekaar net geniet.

Johanna R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna R

Rustige plaas oornagplek.

Huis is ruim. Alles wat jy nodig het. Gerieflike braai en kuier-area. Lekker naby grotte en ander besienswaardighede. Ons sal beslis weer daar bly.

Blye Uitsig se terugvoer

Beste Joey,

Dit was n plesier om jul te huisves. Julle is altyd welkom

Blye Uitsig
Eveline V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eveline V

Ek het bitter lekker gekuier, alles was presies soos op die website beskryf.

Die hele atmosfeer in en rondom die huis het my dadelik welkom laat voel. Tipiese ou plaas huis, tog baie netjies en alles wat jy aan kan dink, of kan nodig hê is daar. Ek sal beslis weer daar oorslaap indien ek verblyf in Oudtshoorn nodig het.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie Eveline.

Julle is altyd welkom en ek help graag waar kan.

Wilna

Blye Uitsig
Annamie R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamie R

Wonderlik!

'n Pragtige, ruim ou plaashuis met' n lieflike stoep om te sit en kyk hoe die Karoo-son opkom. Alles wat jy nodig het, is daar. Wilna, Oudtshoorn en sy mense se vriendelikheid was wonderlik. Volgende keer bly ons langer daar.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie, Annemie. Julle is altyd welkom.

Blye Uitsig
Ivar D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ivar D

Wi-Fi was non existant.

No Wi-Fi. Cockroaches in kitchen.

Blye Uitsig se terugvoer

Hi Ivar thanks for the feedback . I did checked the wi fi. It was due to the weather that there was a problem. It is now better. Sorry if there was a problem. Did look into everything . You are always welcome. Wilna

Blye Uitsig
Lukas K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Bekostigbare, skoon en goed toegeruste verblyf.

Lekker groot vrystaande huis met lugversorging in hoofslaapkamer en leefarea en 'n lieflike braai-area buite. Daar is selfs 'n binnebraai vir koue of nat dae. Deurgaans baie goed toegerus. Selfs 'n volledige waskamer is langs die braai-area beskikbaar. Komplimentêre krat hout was voorsien en toesluitmotorhuis vir 2 voertuie was natuurlik ook 'n bonus. Vir seker netjiese, goed toegeruste en sakpasverblyf wat ek al reeds by vriende en familie aanbeveel het.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie Lukas

Julle is altyd welkom en maak weer so.

Blye Uitsig
Amuda J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amuda J

Heerlike kuier met baie rus, skoon lug, en natuurskoon.

Baie hartlik ontvang en heerlike bederfie as verasing, alles beskikbaar wat mens kan benodig, ons sal definitief weer wil kom kuier en meer van die omgewing kom ontdek.

Blye Uitsig se terugvoer

Baie dankie vir die lekker kuier. Julle altyd welkom.

Blye Uitsig
Dries L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries L

Die beste in die Klein Karoo!

As ek 8 sterre kon gee in plaas van 5, dan sou ek! Die gasvryheid, vriendelikheid, uitstekende waarde vir geld en fantasiese ligging is maar net 'n paar redes waarom Blye Uitsig werklik 'n moet is as jy die Klein Karoo oorweeg! Wilna het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel - niks was te veel moeite nie, en haar gasvryheid kom so uit haar hart uit dat dit werklik voel of mens op 'n familieplaas kuier. Die ou plaashuis (gebou 1935) maak die tuisgaan outentiek en vol karakter. Die huis is wonderlik toegerus - en ons tiener het die WiFi en DStv waardeer - alhoewel sy eerder op die plaas wou gaan stap. Ons het al dikwels in en om Oudtshoorn tuisgegaan, maar ek is eerlik dat Blye Uitsig altyd onthou sal word as een van die bestes ooit. Ons het 1300 km gery om my bejaarde ma na haar geboortedorp te neem, en water ervaring was dit nie! Vir 10 dae so lekker daar gebly. Absoluut onvergeetlik! Wilna - mag julle gou baie reën kry, en mag jou Blye Uitsig en jul boerdery geseënd wees. Baie dankte vir alles!

Blye Uitsig se terugvoer

Baie dankie Dries. Dit was asngenaam om julle hier in die Klein Karoo te huisves. Julle is altyd welkom en ek help graag waar ek kan. Hoop om weer te sien.

Groete
Wilna

Blye Uitsig
George B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B

Wonderlike verblyf en goeie kliënte diens.

Wilna het die extra myl gestap om ons verblyf aangenaam te maak. Net een aand daar gebly maar sal graag wil terug gaan. Wonderlike braai geriewe en ruim huis.

Dirk D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Weereens uitstekend.

Ons het nou al verskeie kere oorgeslaap by Blye Uitsig en het elke keer nog net uitstekende diens gekry van Wilna. Die plaashuis het ook nou 'n nuwe verfbaadjie aangetrek en het 'n braaiplek en braaiput ryker geword. Ons sal beslis weer aanklop.

Blye Uitsig se terugvoer

Baie dankie Dirk. Ek bly jul het dit weereens geniet.
Jul alltyd welkom en ek help altyd waar ek kan. Sien jul weer.
Groete
Wilna

Blye Uitsig
Zelda-marie H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda-marie H

Heerlike stil, afgesondere plaaskuier.

Dit was vir ons heerlik om die stilte van Blye Uitsig te beleef. Die uitsig na alle kante is asemrowend en die sonsondergange is prentjiemooi! Wilna het ons soos familie laat voel en die ou plaashuis skep 'n heerlike atmosfeer. Ons sal vir seker weer daar aangaan.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie Zelda. Jul altyd welkom en hoop sien weer.

Blye Uitsig
Prieur L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Prieur L

Pragtige huis met ’n wonderlike uitsig.

Sal graag langer wou bly in hierdie pragtige huis. Perfek vir 'n basis indien jy die Klein Karoo wil ontdek.

Blye Uitsig se terugvoer

Dit was n plesier om jul te ontvang. Julle is altyd welkom en hoop ons sien weer.

Blye Uitsig
Dirk U - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U

Dit is heerlike verblyf op 'n plaas.

Die plaashuis verleen hom aan heerlike en rustige dae. Die huis is goed geleë om die omgewing te verken. Alles binne in die huis is van baie gehalte en getuig van duursaamheid. Die sakkie hout elke dag is 'n pluspunt vir 'n braai.

Sarah C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah C

Lovely stay with warm welcome.

Perfect place to explore the region. Warm welcome with lovely touches of milk, tea, coffee and rusks.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige verblyf met warm welkom.

Ideale plek om die streek te verken. Hartlike welkom met lekker ekstras soos melk, tee, koffie en beskuit.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jan R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Ons manne-naweek was 'n fees, sal beslis weer soontoe gaan.

Vriendelike diens, pragtige, veilige omgewing, heerlike ou huis. Water was warm, hout was volop, beddens was skoon en het lekker geslaap. Alles wat jy nodig het was daar.

Blye Uitsig se terugvoer

More Jan

Ek is bly jul het die naweek geniet. Julle is altyd welkom en hoop sien weer.

Groete

Wilna

Blye Uitsig
Karin L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Dit was ‘n wonderlike plek om te oornag.

Dit was ‘n wonderlike plek om te oornag. Sou maklik langer wou bly. Goeie ligging na volstruisplase en ander besienswaardighede.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie Karen,

Dit was 'n plesier om jul te akkommodeer . Julle is altyd welkom

Groete

Wilna

Blye Uitsig
Philip D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Rustig. Veilig. Vriendelike ontvangs.

Ons was baie vriendelik ontvang, en Wilna het dit goed gedink om die air-con en waaiers in die huis aan te sit voor ons daar geland het, dis was baie warm. Die huisie was netjies en skoon, en het als gehad wat nodig was, ook ekstra handdoeke en selfs 'n bederfie op die beddens. In die vreeslike hitte het sy selfs die kinders genooi om by hulle huis te gaan swem. Dis veilig en heerlik stil, en ons het tot laat op die groot stoep gekuier. Baie dankie Wilna, indien ons weer draai in julle kant, sal ons beslis weer daar oorbly. Ek beveel Blye Uitsig 100% aan.

Blye Uitsig se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Blye Uitsig
Jenny F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny F

Dit was baie aangenaam. Alles wat mens nodig het met 'n baie vriendelike gasvrou.

Die gastehuis het alles wat mens benodig (behalwe miskien vir 'n haardroër - aangesien ons almal een vergeet het). Alles is baie skoon en netjies. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Beveel beslis hierdie gastehuis aan.

Blye Uitsig se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer Jenny. Dit word waardeer en sal onmiddellik aandag gee aan die behoefte van n haardroeer. Julle altyd welkom

Groete
Wilna

Blye Uitsig
Jean R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean R

Lovely pet friendly accommodation.

A lovely big house and fully enclosed garden where we stayed with our dogs. Wilna went out of her way to make us feel welcome.

Denise S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise S

Rustige, veilige verblyf naby aan die dorp.

Alles was pragtig, netjies en skoon. Niks was te veel moeite vir Wilna nie, selfs vir ons kerse gebring net ingeval die elektrisiteit sou afgaan. Ons skouhonde was almal baie veilig en het die spasie geniet. Heerlike warm water vir stort en goeie beddens. Ons gaan vir seker volgende jaar weer daar tuisgaan.

Marthie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V

Rustig.

Die groot huis het vir ons groep van vyf heerlike oornag voorsien, net jammer daar is net een badkamer.

Anke R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke R

Onvergeetlik!

Was meer as wat ons verwag het! Sien ons definitief weer!

Picca D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Picca D

Gemaklik ingerig en heerlik rustig.

Wilna se gasvryheid was tops. Gemaklik ingerig, en heerlik rustig. Plaas lug en mooi uitsig op die stoep, perfekte afronding van Blye Uitsig. En natuurlik die hoogte punt dat ons viervoet kinders welkom en veilig was.

Johanita S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanita S

Rustig ruim en skoon lug.

Sentraal geleë. Gasvryheid en rustig.

Vasti L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasti L

Rustige, wonderlike akkommodasie, perfek vir enige vakansie.

Pragtige verblyf! Beveel aan!

Louise B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Heerlik!

Ons het Blye Uitsig baie geniet. Sal beslis weer daar gaan bly!

Wilfred V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilfred V

Rustige omgewing en omring deur die natuur. Uitstekende diens ontvang.

Rustige atmosfeer. Voel tuis.

Deidre L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre L

Fantasties.

Fantasties! Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Ronel J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Baie lekker.

Ons het die verblyf terdee geniet. Sal beslis weer besoek.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie Ronel.

Julle is altyd welkom.

Blye Uitsig
Mark M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

The perfect place to relax and do absolutely nothing but relax.

Wilna and her family are as amazing as the venue. Give this place a chance - it is delightful, quaint and very very nice.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is ideaal as jy net wil ontspan niks ander wil doen as net ontspan nie.

Wilna en haar gesin was net so amazing soos die blyplek. Gee hierdie plekkie 'n kans - dit is wonderlik, uniek, en baie aangenaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sienet H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sienet H

Bekostigbare verblyf om Oudtshoorn se besienswaardighede te geniet!

Ons het heerlik gebly. Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy aan kan dink! Nie te ver van Oudtshoorn af geleë nie, maar tog heerlik stil. Ons sal beslis weer daar kuier.

Blye Uitsig se terugvoer

Dankie Sienet

Baie bly jul het dit geniet. Altyd welkom.

Groete Wilna

Blye Uitsig
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooistraat, Volmoed Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiMmVhOGUzLTcyYjMtNDExYy04MTUzLWFkOTAwZGY3MDM3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 Rooi Street Volmoed Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.658555937355 22.105577141047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang