Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blye Uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lisa T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Lovely. Perfect! The host is a gracious host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Blye Uitsig
Hi Lisa, Thank you. Looking forward to hosting you again. Wilna

Ferroll W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Spectacular experience. The owner is a very friendly and down to earth person. Always making sure that you are comfortable and that your needs are met. Our stay was stress-free. Farm life is just on another level, no need to worry about thieves and the city elements that bring stress to a person's daily life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezah B
1 nag
5.0
Jan 2024

Rustig, pragtige uitsig, herinner aan ouma en oupa se huis in die Klein Karoo. Ons het baie lekker gebly - net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ruim, mooi, lekke verblyf. Ruim en mooi en gerieflik, is so gaaf en vriendelik, die sterre was pragtig, alles lekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Heerlik en rustig. Die plek was alles wat geadverteer is. Die eienares was so behulpsaam en vriendelik en het ons met elke versoek moontlik gehelp. Die area is ook baie veilig. Die huis het 'n heerlike kuierstoep met 'n wonderlike uitsig. Ons was 2 gesinne met 2 klein kinders, ons sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Blye Uitsig
Dankie Helena Sien uit om weer te sien. Julle is altyd welkom en ek help altyd waar ek kan. Wilna

Lelan D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Feestelik! Ons het baie lekker gebly. Groot huis, met baie spasie. Die hitte was effe rof, so 'n lugversorger sou nogal 'n groot aanwins gewees het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Blye Uitsig
Dankie Lélan. Jul is altyd welkom. Aangesien dit 'n nuut oorgedoende huis was, was die lugversorger nog net in die hoofslaapkamer. Ons hoop om spoedig nog in te sit. Ons hoop om jou weer te sien.

Egbert D
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Rustig, stil en gemaklik. Heerlike ou plaashuis en die wonderlikste, behulpsame gasvryheid. Jy kan lekker afskakel en dit was perfekte akkommodasie weg van die dorp se gewoel tydens KKNK, met pragtige uitsig op die Swartberge anderkant die vlakte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilna
Blye Uitsig
Dankie, Egbert. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is altyd welkom. Mooi bly, Wilna

Felicity W
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Peace and tranquility above our expectation. Unit is spotless - all appliances in good working condition. No internet connection problems. Our hostess is the most friendly and pleasant person. Our stay was pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Verfrissend en aangenaam. Blye Uitsig was vir ons 'n 1ste en baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Fantasies, rustig en awesome. Ons het so lekker gebly by Blye Uitsig, ek kan nie beskryf hoe wonderlik dit daar is nie. Die stilte en rustigheid, die plaas atmosfeer, vroegoggend koffie op die stoep. Hemels is al wat ek kan sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Blye Uitsig
Dankie Tania Jul altyd welkom en bly jul lekker gekuier Wilna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooistraat, Volmoed Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiMmVhOGUzLTcyYjMtNDExYy04MTUzLWFkOTAwZGY3MDM3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 Rooi Street Volmoed Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.658555937355 22.105577141047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang