Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blye Uitsig

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooistraat, Volmoed Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blye Uitsig bied basiese selfsorgverblyf omhul in plaaslande in die hartjie van die Klein Karoo, sowat 15 kilometer vanaf Oudtshoorn, die volstruishoofstad van die wêreld. Dit is 'n perfekte oornagplek halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) wat op roete 62 ry.

Blye Uitsig kan gemaklik 17 gaste in 2 aparte plaashuise akkommodeer.

Die Wit Huis het 3 slaapkamers, 'n leefarea met 2 enkelbeddens en 1 badkamer en bied slaapplek aan 7 gaste, terwyl die Visser-eenheid 4 slaapkamers en 2 badkamers het en tot 10 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis asook braaigeriewe.

Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Vanaf die ruim stoepe kan gaste wonderlike uitsigte oor die majestueuse Swartberge geniet. Daar is ook 'n nabygeleë swembad waar gaste in die warm somersdae kan swem.

Skaduparkeerplek is beskikbaar. Hout beskikbaar, voor gereël.

Daar is 'n verskeidenheid doendinge in en om Oudtshoorn. Gaste kan een van die volstruisplase, Highgate Volstruisplaas, Safari Volstruisplaas of Cango Volstruisplaas besoek of wynproe by Karusa Wines of die Grundheim-wynkelder besoek. Gaste kan ook op die plaas gaan stap waar hulle die buitelewe kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 66 resensies vir Blye Uitsig
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Rooistraat, Volmoed Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blye Uitsig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooistraat, Volmoed Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiMmVhOGUzLTcyYjMtNDExYy04MTUzLWFkOTAwZGY3MDM3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 Rooi Street Volmoed Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.658555937355 22.105577141047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang