BM Gardens
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Matt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Kelvin F - Apr 2022
Algehele gradering
Very convenient.
Nicolette W - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangename plek en veilige parkering.
BM Gardens se terugvoer
Hi Nicolette, thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay with us. Hope to welcome you back again.
Michael M - Nov 2021
Algehele gradering
Personeel was vriendelik en behulpsaam.
Willem F. J - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Jacobus G - Apr 2018
Algehele gradering
Baie bevredigend.
BM Gardens se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering, Jacobus. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Rianza C - Mrt 2018
Algehele gradering
Die eenheid was baie netjies en ruim.
BM Gardens se terugvoer
Hallo Rianza
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons strewe is altyd om die beste moontlike diens te lewer. Ons hoop ons sien jou gou weer.
Revathi G - Jan 2018
Algehele gradering
Stay was nice but it was smelly.
BM Gardens se terugvoer
Good day Revathi,
Thank you for the time you took to give us feedback. We love the feedback from customers because then we know where to improve the quality of our service.
We addressed the issue that you had with the apartment where you stayed. Thank you for the excellent rating on location and security and customer service.
Johan C - Feb 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Tracy R - Mrt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Hennie V - Okt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Vashti S - Jul 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was skaflik.
BM Gardens se terugvoer
Hallo Vashti
Baie dankie vir die kommentaar. Ons beplan om ons rook beleid te verander. Alle kamers behoort dan rookvry te wees.
Ons hoop om julle weer te sien.
Jaun L - Des 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Lees meerBM Gardens se terugvoer
Hallo Christelle
Ons het self agtergekom dat die kontrakteur nie baie professioneel werk nie. Dit word aangespreek.
Ons is egter baie opgewonde oor die nuwe "look" van BM Gardens.
Die verbeterings aan die binnekant is volgende op die lys
Hoop om julle weer te sien.
Bruce H - Sep 2017
Algehele gradering
We were very tired and everything was clean and in order.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons was baie moeg en alles was skoon en in orde.
Die akkommodasie was redelik. Woonstel op die eerste vloer. Breekware en eetgerei is 'n bietjie min. Twee teesakkies, en geen melk beskikbaaar (net koffieverromer). Bevredigend in die algemeen en ons behoeftes is bevredig. WiFi was beskikbaar maar dit het gelyk asof daar te veel gebruikers was vir die bandwydte wat beskikbaar is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
BM Gardens se terugvoer
Hi Bruce,
Thank you for taking the time to do a review.
We are excited to say that we are busy upgrading to fibre, which will provide excellent Wi-Fi.
The cutlery and crockery are according the number of guests in the apartment.
It is a self-catering hotel, so the refreshments are just a welcome pack.
Thank you for the compliment on the cleanliness.
We hope to see you again.
Emmanuel M - Aug 2017
Algehele gradering
Very good value for money.
BM Gardens se terugvoer
Hi Emmanuel,
Thank you for your comment. We hope to see you again.
Steven D - Sep 2016
Algehele gradering
Puik.
Marethe O - Mrt 2016
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld en gemaklik om 'n groep te hanteer.
Silas J - Mrt 2016
Algehele gradering
It's always a pleasure to stay at BM Gardens.
Marilyn A - Des 2016
Algehele gradering
Very comfortable and well equipped. Excellent, highly recommendable.
Elna B - Jul 2016
Algehele gradering
Goed.
Elna B - Jul 2016
Algehele gradering
Goed.
Rohan S - Mei 2016
Algehele gradering
It was a very pleasant stay.
Morné S - Apr 2016
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Silas J - Mrt 2015
Algehele gradering
Clean, safe, comfortable and value for money
Nomvula S - Feb 2015
Algehele gradering
Enjoyed our stay
Steven D - Jun 2015
Algehele gradering
BM Gardens was a very wonderful place to stay at.
Gert P - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Louise V - Jul 2015
Algehele gradering
Goeie ligging, veilig en waarde vir geld.
Brighton G - Des 2015
Algehele gradering
Value for money.
Lisa W - Okt 2015
Algehele gradering
Reasonable price.
Charlet V - Okt 2015
Algehele gradering
Alhoewel dit skoon en netjies was, het ons gesukkel met warm water.
BM Gardens se terugvoer
Beste Charlet,
Ons is baie jammer oor die koue storte, daar was 'n defek met die gas geysers wat ons ingesit het. Dit is reggestel en is nou in goeie werkende toestand. Indien gaste meer hulp nodig het as die borde wat langs die pad is, kan ons help met aanwysings of gaste kan op ons webtuiste hul "location" aandui en die padaanwysings word daarvolgens aangepas.
Denilia P - Des 2014
Algehele gradering
Highly recomended!!!
Tersia M - Jun 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik en baie lekker.
David T - Mei 2014
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
David T - Feb 2014
Algehele gradering
Excellent
Henriette D - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie skoon en netjies ... sal BM Gardens definitief weer gebruik.
David T - Okt 2014
Algehele gradering
Puik!
Raj M - Feb 2014
Algehele gradering
Very clean and comfortable
David T - Des 2013
Algehele gradering
Excellent as usual.
David T - Nov 2013
Algehele gradering
The stay was excellent.
David T - Okt 2013
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Andre C - Nov 2013
Algehele gradering
Uitstekend!
Magdalena L - Des 2013
Algehele gradering
Baie stil, rustig en lekker!
Samantha G - Des 2013
Algehele gradering
Average stay
Andre J - Apr 2013
Algehele gradering
Alles was gereed toe ons arriveer en kon dadelik intrek.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 45 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lascalles 77, Meadowbrook, Edenvale, 1609, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang