BnB on 8th Avenue
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54A 8th Laan, , Johannesburg, 2092, Gauteng
- Vanaf R840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
B&B on 8th Avenue is 'n stil, moderne en gerieflike B&B in Melville. Dit is in 'n doodloopstraat aan die voet van die Melville Koppies Natuurreservaat.
Daar is 5 kamers wat nie jou beursie te maer sal maak nie. Die eetkamer maak oop op die kleurvolle en stil tuin waar gaste aan hulle ontbyt kan smul of 'n koppie tee en snytjie koek gedurende die dag wil geniet. Die gemeenskaplike sitkamer het gemaklike sitplek waarin gaste kan ontspan en met ander gaste kuier. Gratis WiFi is beskikbaar in die kamer en in ander areas op die perseel.
Ontbyt word daagliks bedien en sluit vars koffie, joghurt, vrugteslaai, ontbytgraan, kaas, beskuit en 'n warm ontbyt in. Daar is ook verskeie varsgebakte items beskikbaar soos beskuit, muffins en skons. Dit is beskikbaar gedurende die dag sodat gaste daaraan kan peusel of dit teetyd kan geniet.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Daar is 'n wasserydiens beskikbaar, dien asseblief navraag oor die tariewe. Gaste kan ook gebruik maak van die privaat wasgeriewe gebruik in Melville, inligting is beskikbaar in die inligtingboek vir gaste. Daar is 'n drukker- en kopieërgeriewe by ontvangs beskikbaar teen 'n addisionele koste.
B&B on 8th is binne stapafstand van die vulstasie af wat ook 'n lieflike koffiewinkel, Asian Tapas Bar, boekwinkel, Black Coffee-ontwerpersklere, kunsgalery en ander interessante winkels waarin gaste kan rondsnuffel. 7th Street Melville het baie interessante winkels, restaurante, koffiewinkels, skemerkelkiekroeë, kunsgalerye en boekwinkels. Daar is 'n gratis aflaaidiens na 7th Street, Melville indien gaste nie soontoe wil stap in die aande nie.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 54A 8th Laan, , Johannesburg, 2092, Gauteng
- Gaste dink BnB on 8th Avenue het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melville Randburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54A 8th Laan, , Johannesburg, 2092, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang