Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo-den-See Luxury Tent

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwaarsweg 260, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bo-den-See Luxury Tent is 'n unieke en romantiese selfsorgtent in Groot-Brakrivier. Dit is die ideale wegbreek vir paartjies, want dit spog met 'n ongelooflike see-uitsig en 'n KolKol-houtvuurwarmbad.

Die luukse tent bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die tent het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook gemaklike stoele.

Die tent bied toegang tot 'n groot dek met 'n pragtige see-uitsig en braaigeriewe, asook 'n vuurput en 'n houtvuurwarmbad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste sal naby die Groot-Brakrivier-area wees waar hulle verskeie restaurante kan besoek en die Tuinroete kan verken waar daar aktiwiteite soos wildritte, visvang en seil is, asook pragtige see-uitsigte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sophia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Dwaarsweg 260, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bo-den-See Luxury Tent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwaarsweg 260, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eefd3103b564942a412931508799453f6f8a9616fb0d53db8f1f47801c16bc5c0c3d703246d6164d805c202e5acff58334c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 260 Dwaarsweg Grootbrak Rivier 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040341423942 22.266127621515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang