Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Bo inni Bos House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Olienhoutstraat 8, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bo Inni Bos House is 'n unieke toevlugsoord in die bekoorlike plaasdorpie Baardskeerdersbos in die Overberg. Dit is die ideale, rustige wegbreekplek in die natuur en stil omgewing.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met hul eie badkamers en 'n lieflike oopplan-leefarea met 'n uitsig oor die plase en fynbos. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Skoon linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sentrale etenstafel met stoele toegerus. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Verder het die verblyf sonkrag en 'n gasgeiser. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek met 'n binnebraai en 'n Dover-kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stoep spog met 'n dek wat rondom die verblyf strek. Gaste kan die braaigeriewe op die grasperk gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Baardskeerdersbos is naby Pearly Beach, Franskraal en Gansbaai geleë. Gaste kan die dorp se bekende restaurante en nabygeleë Overberg-wynplase besoek vir 'n heerlike kulinêre en wynproe-ervaring.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Olienhoutstraat 8, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Olienhoutstraat 8, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93193609b45744e0919864bdb8f4b22c23991c87e1b0d0e167b49239bf0fec206bfd666063cb5f18d0d6c751c7c2439e0a5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 8 Olienhout Street Baardskeerdersbos 7271 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -34.5844415 19.5723885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456