Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo Kamer Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 68, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bo-Kamer Gastehuis is 'n netjiese, Victoriaanse stylhuis wat in 1934 gebou is.

Die Gastehuis het 12 en suite-kamers. Daar is 5 kamers in die hoofgebou en 7 buitekamers, elk met hul eie ingang. Die eetkamer is ook in die hoofgebou.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi-internettoegang in. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste.

Bo-Kamer Gastehuis is goed geleë naby alle geriewe soos skole en 'n winkelsentrum. Ermelo is goed geleë vir 'n oornagplek tussen die Krugerwildtuin, Durban en die Drakensberge. Isis ook tussen Johannesburg en Swaziland.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Keithan M
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Was safe and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Du Toit O
Besigheidsreis
5.0
Bo verwagting. Vriendelike diens, netjiese fasiliteite en puik ligging.
Sep 2024
Nadia S
Gesin met klein kinders
5.0
Kan beslis aanbeveel. Baie gerieflike kamers. Alles gehad wat ons nodig het. Netjies en skoon.
Sep 2024
Erik S
5.0
Uitstekend. Was baie gerieflik en baie stil.
Sep 2024
Hanna B
Gesin met klein kinders
5.0
Presies soos adverteer. Heerlik warm geslaap in die koue Junie winter. Ontvangs was hartlik.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Henkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Fouriestraat 68, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink Bo Kamer Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 68, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1140df8f57283bdad57b8108ddc2fdafd9f7077e2b6c79f95206a68a3f668c490c14c04a54c2a2c37f74a3b55efad6af15fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 184 5 1 5 68 Fourie Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.512280698986 29.996441602707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang