Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo-Kapie

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Annelie B
1 nag
5.0
Jan 2024

Was baie lekker. Baie lekker ons het oorgeslaap en dit het gereën. Ons het rustig gelê en geluister.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Bo-Kapie
Dankie Annelie. So bly as julle hierdie ou huisie waardeer het en kuiertjie geniet het.

Riska D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Spesiale ervaring. Dit was 'n lieflike wegbreek. Baie dankie, Lizette, vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Dit is dalk tyd om die hoofslaapkamer se bed op te gradeer, maar verder was dit absoluut fantasties. Die ou huis het baie stories om te vertel. Ons sal graag volgende keer die kinders/familie saam wil bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Bo-Kapie
Hello Riska. Baie, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. So bly as iemand aanvoel wat ons daar met hierdie ou Kothuisie wat uit 1833 dateer, probeer uitbeeld! Die antieke ysterkateltjies word van tyd tot tyd 'opgewen' (stywer getrek)! Dankie dat jy my daaraan herinner. Kom kuier gerus weer. Groete. Lizette

Jacques Edwin N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Fantastic. Relaxing, peaceful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Bo-Kapie
Wow, wow, wow. Thank you for this wonderful review and your very kind words. It was wonderful having you stay and can only hope that you’ll come visit us again very soon. Best Wishes, Lizette Hendry and Team

Anina O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Gerieflike verblyf. Pragtige geskiedkundige Bo-kaapse huisie. Lekker gewees om bietjie terug in tyd te gaan. Vuurherd in die kombuis was heerlik in die aand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizette
Bo-Kapie
Thank you Anina for your feedback. Pleased that you actually appreciated a stay in this original cottage dating back to 1833!

Collette W
Kort verblyf
3.6
Jul 2024

Not too happy. The beds are small for men. The place is cold. No one came out to show us around on the first day and explain where everything was. We had to call. The units ran out in the electrical box.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Lizette
Bo-Kapie
Sorry about your disappointment.

Christo W
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2024

Sal nie weer daar gaan bly nie en sal ook nie iemand aanbeveel nie. Tani was darem vriendelik. Dit was okay. Die prys is belaglik vir die klein plekkie, maar Tani het wel van ons geld teruggegee toe ons wou kanselleer. Daar is geen selfsorg soos geadverteer nie. Die TV is oud en baie klein, en die DStv-afstandsbeheer werk nie. Daar is ook geen waaier nie, en dit was vreeslik warm in daardie klein plekkie wat ook na 'n muffe reuk geruik het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Lizette
Bo-Kapie
Goeienaand Christo, so jammer dat Bokapie Annexe ongelukkig nie aan julle verwagting voldoen het nie. Julle was teleurgesteld dat dit nie 'n selfsorgeenheid was nie. Geliewe daarop te let dat dit geadverteer word as 'n slaapkamer met badkamer en suite maar daar is wel 'n mikrogolf oond, yskas, tee en koffie geriewe in die kamer. (TV en Internet ontvangs ook beskikbaar.) Aangesien dit Kerstyd was het Tannie Lizette sommer gedink dat die R400 dalk bietjie sal bydra tot 'n lekker aandete by een van Swellendam se vele lekker eetplekke!

Marie T
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Heerlike en rustige kuier. Huis baie gerieflik. Genoeg spasie Vir groot groep. Motors agter hekke. Ondergrondse badkamer met groot bad was pluspunt. Groen plante rondom huis was goed vir siel. Omgewing still en veilig. Het die kuier terdeë geniet. Almal het die stappies geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Bo-Kapie
Wow, wow, wow. Thank you for this wonderful review and your very kind words. It was wonderful having you stay and can only hope that you’ll come visit us again very soon. Best Wishes, Lizette Hendry and Team

Peter L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Ons het net 'n oornag plek gesoek. Die plek is klein, maar met 'n mooi tuin, en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Bo-Kapie
Good Afternoon How lovely to read your review, thank you so much for your beautiful descriptions and kind comments. Please come visit us again, very soon. Best Wishes, Lizette Hendry and Team

Michael W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2023

Lekker plekkie met goeie ligging naby aan alles. Lekker gerieflike plekkie met alles wat mens nodig het vir 2 mense, restaurante en kuierplekke lekker naby, maar tog ver genoeg dat mens dit nie hoor nie. Lizette is vriendelik en behulpsaam en sal help waar sy kan, baie goeie hosts. Ek sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Bo-Kapie
Good Afternoon Michael, Thank you ever so much for taking the time to rate and review us, it's much appreciated! Best Wishes, Lizette Hendry and Team

Nicolaas P L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Vriendelike mense. Lekker met die reën op die dak aan die slaap geraak. Dit was 'n aangename ervaring in die historiese dorp. Die omgewing met die mooi berge nooi jou om daar te vertoef. Heerlik geëet en lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lizette
Bo-Kapie
Good Afternoon How lovely to read your review, thank you so much for your beautiful descriptions and kind comments. Please come visit us again, very soon. Best Wishes, Lizette Hendry and Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 89

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janssensstraat 1, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5eed3493ce815e307c7e580359872de1643c5eb2d1dd021e314a5d901a099a647800fb5873f7e88375b5d9dc4e3c219cdae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 1 Janssens Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019051 20.44262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang