Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 49 resensies vir Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Francois en Arina S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois en Arina S

Mooi area met pragtige uitsig tog privaat en gerieflik.

Ten spyte van die koue fronte het ons snoesig warm gestort, geslaap en gebly. Baie dankie vir julle hartlike gasvryheid. O ja, ons het darem in een stuk aan die ander kant van die Baviaanskloof uitgekom.

Deidre J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre J

Comfortable, explorable Baviaanskloof to visit.

Awesome setting with lots of walks. Cosy cottage with everything we needed. Helpful hosts. Very much worth the dirt road to see this beautiful part of Baviaanskloof.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Hi Deidre. I am glad you enjoyed it. Sorry I missed you on Sunday.

Regards
Anina

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Cosima M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cosima M

Beautiful cottage in a beautiful location!

Beautiful cottage in a beautiful location and is easily accessible. The two walks on the farm are a must-do - exceptional scenery!

Niek G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niek G

Rustige omgewing. Sal weer besoek om swembaddens in die somer te benut.

Ons het lekker gebly ten spyte van die erge kouefront oor die naweek. Die toegangspad was ook verrassend goed vanaf Willowmore na die reën.

Jaco L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Mooi, rustig en privaat.

Die houthuis is baie netjies in 'n baie mooi area. Daar is 'n staproete wat nie gemis moet word nie.

Shawn G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn G

Gastehuis skoon en netjies.

Dankie vir die lekker kuier op Bokloof, die hike roete is mooi skoon en lekker om te loop. Dankie vir die gasvryheid.

Ilze S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S

It was such a relaxing stay and easy to get to. Beautiful cabin with everything you need.

The cabin was very comfortable. Everything we needed. It was a great place to unwind. The waterfall hike was beautiful and safe. A must stay if you are planning on doing the Baviaans Nature Reserve. The road to the location from Uniondale was gravel, but very easy ride. We felt safe and the setting was very peaceful. Great place.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

I'm so glad you enjoyed your stay. Come back any time. Anina

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Norbert H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norbert H

A little charming hideout.

This little cottage has really everything you need and you can therefore easily feel at home. I would say, it is perfect for two people, if you stay there with four adults, it might be a little crowded. We didn't meet the owner in person, but everything was well organized, so that was no problem for us. We would be happy to meet Anina. The best at the Farm and a must is to do the walk in the Kloof. It is pure magic!

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Hi Norbert

I'm glad you found us in the end. I tried to get a hold of you before we left to let you know we were not going to be here. Glad you enjoyed your stay. Hopefully we will meet next time.
Regards
Anina

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Andrew S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S

Nice stay in Baviaanskloof.

Had a nice walk up the Kloof.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Glad you enjoyed your stay. Come back any time.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Helena G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena G

Kolgans cottage is cute and well located.

Great braai pit, clean and comfortable bed and hot shower. What more does one need? Oh yes, nice hike up the kloof.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

We're glad you enjoyed your stay. Come back any time.
Anina

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Gert V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V

Lekker plaaskuier.

Heerlik gekuier om die vuur. Veral die houthuisie geniet waar ons die oggend ontbyt gemaak het.

Hannelien S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelien S

'n Moet-kuierplek om jou batterye te laai.

Die natuurskoon is asemrowend mooi en Anina-hulle het ons vriendelik ontvang en laat tuis voel. Die sterre in die aand het my aan my kinderdae op 'n plaas laat verlang.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Elmaré S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmaré S

Asemrowend mooi!

Omgewing is onbeskryflik mooi. Die staproete was 'n belewenis en mens moet dit stap as jy daar tuisgaan. Dit is nie moeilik om dit te stap nie en die omgewing slaan jou asem weg. Die Kolgans-kothuis was ten volle toegerus en baie mooi. Ons het ons verblyf baie geniet.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Ja die staproete is beslis 'n moet.
Vriendelike groete,
Anina

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Sanet S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Liewe Heksie-huisie.

Ons het dit baie geniet. Die oulikste huisie nog. Genoeg warm water. En alles was mooi skoon gewees. Baie dankie.

Nicolaas D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas D

Vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies.

Die besoek aan die kloof was 'n ervaring. Dit is ongelooflik mooi. Die houthuis was goed ingerig met 'n lekker braaiplek op die grasperk. Die tuisgebakte brood was nog warm en baie lekker.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Hallo Nicolaas
Ek is bly julle het dit geniet. Ons het lekker reën gehad sedert julle hier was so alles is bietjie groener nou.
Kom kuier gerus weer.
Anina

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Lourens M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens M

Huisie in die bos.

Pragtige plekkie, in die bos, omring deur 'n groen grasperk, met voëls wat sing en net 'n briesie wat waai, heerlik rustig en salig. Die gasheer en gasvrou is vriendelike mense, lekker om mee te gesels, voel asof 'n mens hulle al jare ken.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Lindsay V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay V

Heerlik gebly, wens dit kon langer wees.

Baie mooi, rustig, warm en die beste plek om te stap.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Hallo Lindsay
Ek's bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Raymond L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L

'n Wonderlike, rustige kuierplek.

Reëlings was perfek en gasvrou het opgevolg om seker te maak dat ek genoegsaam ingelig was oor alles. Die verblyf was gerieflik en die stap in die kloof asemrowend. Dankie vir die geleentheid.

Janine K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K

Privaat en rustig!

Ons het heerlik gekuier. Eenheid is goed toegerus. Mense is vriendelik, gasvry en baie behulpsaam. Die uitsig is pragtig. Lekker privaat en baie voëls wat vroeg sing. Ons sal definitief weer gaan!

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Ek's bly julle het dit geniet. Jammer ons het julle gemis. Miskien volgende keer.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Rob K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob K

Our stay was overnight.

The Baviaans is a wonderful gem in our country and Bo-Kloof complimented our stay with no hassles and very friendly service. Had a great stay. We enjoyed our stay on Bo-Kloof thoroughly. It is very well placed in Baviaans.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Thank you Rob. We are so glad that you enjoyed your stay. Hope to see you again sometime in the future.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Estelle F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle F

'n Ware kloof-ervaring!

'n Belewenis van die Baviaanskloof sonder gelyke. Die koel syklowe is 'n ware paradys. So baie oor die Kloof geleer en beleef.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Ek wens almal kan soveel tyd spandeer om die omgewing te verken soos jy. Bly jy het dit geniet!

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Robert S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert S

Baviaanskloofverrassing.

Bekoorlike houthuisie met gerieflike stoepie en braaiplek. Die stap in die kloof neem jou na 'n onverwagse natuurwonder.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien!

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Duane S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane S

Enjoyed the surroundings and the cottage itself.

I especially enjoyed the Waterkloof walk.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Hi Duane, I am glad you enjoyed your stay. Yes Waterkloof hiking trail is a must. Sorry we missed you.

Regards
Anina

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Ben N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben N

Lekker ruim eenheid.

Pragtige omgewing. Kon ongelukkig net een aand bly.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Hallo Ben,

Kom kuier gerus weer. Ons het nog reën gehad na julle hier was so die wêreld begin nou groener word.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Caren V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Caren V

Ongelooflike mooi staproete.

Die tuisgebakte brood en tuisgemaakte heuning is besonders. As jy hier slaap moet jy die staproete stap. Maklik en ongelooflik mooi in die kloof.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Hallo Caren. Ek is bly julle het dit geniet. Ja, die staproete is 'n moet. Hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Anina

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Belinda N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda N

Mooi omgewing.

Ons het nooit die gasvrou gesien nie, inteendeel, een het so in die hardloop net gewys die huis is daar en toe hardloop sy verder, so ons het maar na die huisie gery en gehoop dis oop. Die huisie is gerieflik en op die oppervlakte was dit skoon. Die omgewing is iets anders. Dit is baie mooi en 'n moet-doen is om die Baviaans Padstal te besoek. Kan ook daar WiFi-bundels koop om darem weer opvangs te hê.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Hallo Belinda

Jammer dat ons jou afgeskeep het, ek sal my personeel aanspreek. Die droogte dwing ons ongelukkig om ons inkomste op ander plekke te verdien so ek kon nie self kyk dat alles reg is by die huisie voor julle aankoms nie.

Vriendelike groete.
Anina

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Elrika V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
0/5
Elrika V

Ruin, skoon en goed ingerig.

Die gastehuis is ruim en, alhoewel nie luuks nie, is dit goed en gerieflik ingerig met alles wat nodig is vir gemaklike verblyf. Die tuine en omgewing is pragtig.

Elmarie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

5 dae was hopeloos te kort, wonderlike verblyf.

Fantasties. Waterkloof staproete op die plaas is 'n moet vir enige natuurliefhebber, die Uitslag 4x4 roete op die plaas is asemrowend. Sal graag weer wil gaan kuier.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Hallo Elmarie,
Dankie, ons is so bly julle het dit geniet.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
William W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W

Baie lekker.

Ons het lekker gebly in die oulike houthuisie. Als wat jy nodig het is daar. Pragtige omgewing. Stappie op plaas, 'n moet. So, so mooi. Baie dankie.

Angelique B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique B

Serene.

Beautiful mountain views, peaceful, tranquil and serene. Would definitely go again using hiking trails. Feel at one with nature.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig.

Pragtige uitsigte op die berge, rustig en kalm. Sal beslis weer staproetes gebruik. Voel een met die natuur.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

So glad you enjoyed it. Come again!

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Wynand W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand W

Baie goed toegerus en gemaklik.

Pragtige ligging en baie goed toegerus. Dit dra alles by tot 'n gerieflike verblyf.

George R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George R

Baie lekker gebly en omgewing baie mooi.

Sal weer daar gaan bly, hou van die mense. Baie gaaf en behulpsaam.

Marianne & Peter H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne & Peter H

Tranquil cottage in beautiful surroundings.

Felt very much at home in this well equipped, rustic cottage. Lovely Waterkloof hike on the farm. Anina is a wonderful host and makes a very good wholewheat bread.

Riaan J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan J

Lekker gerieflike oornagplek ná 'n lang dag in Baviaanskloof.

Na 'n lang, warm dag deur Baviaanskloof was die gasteplaas 'n wonderlike oornagstop. Was goed ontvang en personeel het ook probeer help om vir my 'n buiteband te kry wat in die kloof beskadig was. Sou graag meer van die plaas wou verken, maar tyd en 'n hewige donderstorm het dit verhoed.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Beste Riaan,

Ek is bly julle het dit geniet. Hoop julle kom eendag weer hier uit.

Vriendelike groete
Anina

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Bertus V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus V

Heerlike verblyf op 'n werkende plaas.

Dit was 'n baie aangename belewenis met goeie waarde vir geld.

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jacqueline B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B

Gerieflik, weg van geraas, naby natuur, kos vir die siel.

Die tyd by Kolgans was gerieflik en die omgewing is pragtig. Ons het die dam voor die eenheid geniet - daar bly talle voëlsoorte. Die staproete na die kloof-waterval was onbeskryflik mooi en 'n moet. Mens voel so naby aan die natuur en sy Skepper. Skollie het ons vergesel. Die 4x4-roete was moeilik, maar ons het dit geniet om die voertuig deur sy passies te sit. Die panoramiese uitsig van daar was die moeite werd. Die leeu het snags voor die deur geslaap - ons het baie veilig gevoel. Sal dit aanbeveel.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Beste Jacqueline,

Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Anina

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Jarries V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarries V

Rustige omgewing.

Baie rustige omgewing met besondere natuurskoon. Staproete is maklik hanteerbaar ook vir ouer persone en bring jou in kontak met ongelooflike rotse en kranse. Sal beslis kan aanbeveel vir mense wat naby die natuur wil wees.

Shanel D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanel D

Die hike mag nie gemis word nie.

Dis 'n amazing plek en baie mooi.

Frederick S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick S

Very relaxed and peaceful.

We were very surprised, but loved every moment. Thanks a lot.

Herman M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M

Dit was baie lekker.

Dit was 'n baie goeie huisie om in te oornag.

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage se terugvoer

Hallo Herman

Dankie vir die positiewe terugvoer, en weereens baie jammer vir my afweisgheid.

Vriendelike groete
Anina

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Annalize M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize M

Plaas-atmosfeer, voel baie welkom saam met die honde.

Die Waterkloof-staproete is baie besonders en mooi.

Andre C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C

Rustig.

Het baie lekker gebly. Het alles geniet van die staproete tot die 4x4-roete op die plaas. Skollie die hond is so wonderlik en vergesel jou orals. Vat jou selfs veilig uit op die staproete en terug.

Adriaan D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan D

Rustig en mooi.

Ons het baie lekker gebly. Ons sou net daarvan gehou het as die skottelgoed skoon gewas was wat daar vir ons gelos was. Ek moes al die borde, klein en groot, was en ook die glasbakke, vleisbakke en pan. Die stort kan aandag kry. My man moes die stort se kop regmaak en die groen alge sit ook om die stort se bak. Andersins het ons lekker gekuier.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Prof. Alfred B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof. Alfred B

Die ideale "poort" na die bewaringsgebied.

'n Heerlike kamp-ervaring in die natuur. Tydens ons besoek het dit egter gereën. 'n Groter afdak teen die ablusiegebou is dalk die ideale oplossing as al die besoekers "droogvoets" wil kuier terwyl dit sous.

Anieka M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anieka M

Baie lekker en die staproete in die kloof is wonderskoon.

Ons het baie lekker daar gebly en het 'n heerlike aandete gekry wat vooraf bestel was.

Pieter V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Goeie plek om te kamp as jy Baviaanskloof will toer.

Reg in die middel van die Kloof.

Pieter D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Sewester-verblyf.

Heerlik gebly in die beste huisie ooit. Baie lekker ontbyt, maar Anina blink uit met haar aandetes. Bly hier en stap die roete saam met Skollie. Jy sal nie spyt wees nie.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitslag Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d6ea9c06f6a2fb0e6bb1bd87f63b7993113ccfc1cae2e33d2edbc982893a2fd0c2f53f4701e1f84b7703d8e84bd03abca9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 49 5 1 5 Uitslag Farm Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.519555555556 23.911944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang