Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitslag Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage is op 'n werkende plaas met beeste, bye en groentesaad in die middel van Baviaanskloof in die Oos-Kaap geleë en is die ideale plek vir diegene wat 'n ontspannende wegbreek soek.

Kolgans Cottage is 'n houtkothuis by 'n dam en bied slaapplek aan 4 gaste. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof met 'n oond en elektriese ketel toegerus. Buite is daar 'n braai-area en gaste kan op die stoep ontspan en die verskeidenheid watervoëls op die dam dophou.

Bo-Kloof is bekend vir die skouspelagtige Waterkloof-staproete. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 49 resensies vir Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Uitslag Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bo-Kloof Guest Farm - Kolgans Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Baviaanskloof Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitslag Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d6ea9c06f6a2fb0e6bb1bd87f63b7993113ccfc1cae2e33d2edbc982893a2fd0c2f53f4701e1f84b7703d8e84bd03abca9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 49 5 1 5 Uitslag Farm Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.519555555556 23.911944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang