Bo La Motte Farming and Tourism
Beskrywing
Die Oak Cottage was die oorspronklike stalle en beskik oor 'n kamer met 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die ruim leefarea het 'n kaggel en 'n TV met DStv, en lei na die voorste en agterste stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat Bo La Motte Farming and Tourism net selfsorgverblyf bied.
Daar is 6 vriendelike honde wat op die perseel woon en gaste sal deur hulle verwelkom word met aankoms. Laat weet asb. die instansie vooraf as jy nie van honde hou nie.
Die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en Publieke Vakansiedae.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Goose Cottage is 'n kothuis met 2 slaapkamers en 2 badkamers tussen die ou eikebome aan die onderkant van die plaas. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n ruim kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n kaggel, en lei na 'n stoep waar gaste kan ontspan en braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat Bo La Motte Farming and Tourism net selfsorgverblyf bied.
Daar is 6 vriendelike honde wat op die perseel woon en gaste sal deur hulle verwelkom word met aankoms. Laat weet asb. die instansie vooraf as jy nie van honde hou nie.
Die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en Publieke Vakansiedae.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Pear Tree Cottage is in die boonste hoek van die plaas en dit kyk oor die hoofbesproeiingsdam. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV, 'n kaggel en lei na 'n lieflike onderdakstoep waar gaste kan ontspan en braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat Bo La Motte Farming and Tourism net selfsorgverblyf bied.
Daar is 6 vriendelike honde wat op die perseel woon en gaste sal deur hulle verwelkom word met aankoms. Laat weet asb. die instansie vooraf as jy nie van honde hou nie.
Die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en Publieke Vakansiedae.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Owl Cottage beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die kothuis was die oorspronklike Oude-Jong Huis op die plaas en dis naby die swembad. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers met 2 badkamers en spog met 'n leefarea en 'n aparte kombuis wat albei na die onderdakstoep lei. Twee van die kamers het 'n koninggrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die eenheid het ook lugversorging, 'n kaggel en 'n TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat Bo La Motte Farming and Tourism net selfsorgverblyf bied.
Daar is 6 vriendelike honde wat op die perseel woon en gaste sal deur hulle verwelkom word met aankoms. Laat weet asb. die instansie vooraf as jy nie van honde hou nie.
Die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en Publieke Vakansiedae.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Pump House beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en dis verbind aan die hoofplaashuis met 'n privaat ingang en binnehof. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die ruim sitkamer het 'n TV en 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat Bo La Motte Farming and Tourism net selfsorgverblyf bied.
Daar is 6 vriendelike honde wat op die perseel woon en gaste sal deur hulle verwelkom word met aankoms. Laat weet asb. die instansie vooraf as jy nie van honde hou nie.
Die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en Publieke Vakansiedae.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Milkwood Cottage is tussen die wingerde in die middel van die plaas geleë. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV, 'n kaggel en lei na 'n lieflike onderdakstoep waar gaste kan ontspan en braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat Bo La Motte Farming and Tourism net selfsorgverblyf bied.
Daar is 6 vriendelike honde wat op die perseel woon en gaste sal deur hulle verwelkom word met aankoms. Laat weet asb. die instansie vooraf as jy nie van honde hou nie.
Die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en Publieke Vakansiedae.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Lake House is 'n moderne 3-slaapkamerhuis met 'n uitsig oor die meer op die plaas. Dit het ook wonderlike uitsigte op die Middagkransberge en omliggende wingerd. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 'n koninggrootte-bed. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel, TV met DStv en lei na 'n lieflike onderdakstoep. Die eenheid het ook lugversorging en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let wel dat Bo La Motte Farming and Tourism net selfsorgverblyf bied.
Daar is 6 vriendelike honde wat op die perseel woon en gaste sal deur hulle verwelkom word met aankoms. Laat weet asb. die instansie vooraf as jy nie van honde hou nie.
Die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en Publieke Vakansiedae.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middagkrans-weg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang