Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boa Vida Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Boa Vida Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rene S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Beste, skoonste, modern, vriendelike werkers, dis 'n amazing plek!

Dit was die nog die beste gastehuis wat ons al ooit bygewoon het.

Noqhubeni L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noqhubeni L

Perfect.

We enjoyed our stay, friendly staff, delicious breakfast, Wi-Fi, secure place, parking, there is back up power and daily cleaning service. Thank you, Boa Vida.

Boa Vida Guesthouse se terugvoer

Thank you. Was lovely accommodating you.
Hope to see you soon again.

Boa Vida Guesthouse
Vuyelwa Clara M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyelwa Clara M

Great stay, and request the Wi-Fi connectivity be improved as there were challenges with the coverage.

The place is wonderful and the food is great!

Kotie M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie M

Was werklik waarde vir geld.

Baie dankie, verblyf was lekker en ontbyt was uitstekend.

Brenda S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S

Beautiful and comfortable.

The rooms are very comfortable and neat. Had supper there and it was real value for money. The staff was friendly and helpful. Will definitely stay there on my next trip. Generator so no load shedding. It was only the Wi-Fi that was problematic at times (might be due to cellphone towers with load shedding).

Rudolph L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph L

Baie netjies, naby alles.

Geen verdere kommentaar.

Boa Vida Guesthouse se terugvoer

Dankie. Hoop om weer gou te sien.

Boa Vida Guesthouse
Patrick W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick W

Pleasant, peaceful and safe atmosphere.

The receptionist and staff were friendly and helpful to accommodate my request and ensure we were comfortable. Secure parking and clean modern apartment.

Marlene K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene K

Oornag verblyf.

Die kamers was netjies en skoon en daar was tot warm sjokolade vir die kinders. Die omelette vir ontbyt was heerlik.

Manie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie D

Vinnige oornag.

Baie netjies. Ons het heerlik oornag en die verblyf was doeltreffend.

Boa Vida Guesthouse se terugvoer

Goeiedag,

Baie baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit.

Groete Olivia

Boa Vida Guesthouse
Marlette A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlette A

Heerlike oornagverblyf.

Selfsorg-eenheid met 2 kamers lekker ruim vir gesin met tieners. Netjies, modern en veilig en ligging lekker sentraal vir inkopies. Baie dankie!

Niekie E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie E

Uitstekende verblyf en gasvryheid!

Sal defnitief Boa Vida aanbeveel, baie sentrale ligging en uitstaande verblyf.

Charlene I - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene I

Heerlik.

Ek sal definitief weer hier bly.

Boa Vida Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Charlene,

Baie baie dankie vir die review..waardeur dit..

Boa Vida Guesthouse
Carina R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina R

Vriendelike personeel en eenheid baie netjies en skoon.

Boa Vida Guesthouse se personeel is baie vriendelik en ons sommer tuis laat voel. Die eenheid was ruim, baie netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik! Baie dankie.

Boa Vida Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Carina,

Baie dankie :)

Boa Vida Guesthouse
Judine H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judine H

Uitstekende verblyf met fantastiese eienaars.

Olivia is 'n ongelooflike gasvrou. Die gastehuis is skoon en netjies en daar is 'n lieflike spyskaart vir ligte etes beskikbaar. Dankie Boa Vida.

Boa Vida Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie

Boa Vida Guesthouse
Dieter P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter P

Veilige, netjiese en nuwe ruim 2 slaapkamer familie woonstel was perfek vir ons verbly van twee nagte.

Olivia en Michelle het seker gemaak ons verblyf verloop seepglad! Ons sal weer daar oorbly vir interskole en kan definitief Boa Vida Guesthouse aanbeveel aan ander reisigers.

Boa Vida Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Boa Vida Guesthouse
Geraldine S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine S

Gemaklik en vriendelike diens.

Die plekkie het my baie verbaas. Ek kon nie glo hoe naby dit aan die mall is nie. Die diens was baie vriendelik en die kamer baie netjies.

Jeanette T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette T

Wonderlik en baie lekker.

Dit was vir my en my gesin baie baie lekker om daar tuis te gegaan het. Ek sal weer en weer gaan. Die vriendelikheid en behulpsaamheid was uit die boonste gestaltes. Dit was baie aangenaam ons het dit geniet. Olivia en haar span was uitstekend.

Boa Vida Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit daarna om U en U gesin weer te kan akkommedeur.

Boa Vida Guesthouse
Sarika N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarika N

Rustige atmosfeer en area.

Olivia en haar man is baie aangename mense en hul gasvryheid is uit die boonste rakke. Cocktails langs die swembad was uitstekend kalmerend na 'n lang dag se reis, terwyl die kinders kon afkoel.

Boa Vida Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Boa Vida Guesthouse
Jessica B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica B

Gerieflik en netjies.

Was 'n lieflike gastehuis waar ons weer sal bespreek as ons in Bloem is. Boeie goed geleë en kamers was groot en gerieflik.

Boa Vida Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.. Sien uit om weer U en U gesin te akkommedeur

Boa Vida Guesthouse
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klerck-laan 94, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxyCR8TZH8F1PMBJMw1aSOjkKrS011GJsVLsb2mrjAijsCx7aaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 94 Klerck Avenue Brandwag 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -29.101727650668 26.198306232691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang