Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boa Vida Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Rene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beste, skoonste, modern, vriendelike werkers, dis 'n amazing plek! Dit was die nog die beste gastehuis wat ons al ooit bygewoon het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noqhubeni L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Perfect. We enjoyed our stay, friendly staff, delicious breakfast, Wi-Fi, secure place, parking, there is back up power and daily cleaning service. Thank you, Boa Vida.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olivia
Boa Vida Guesthouse
Thank you. Was lovely accommodating you. Hope to see you soon again.

Brenda S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Beautiful and comfortable. The rooms are very comfortable and neat. Had supper there and it was real value for money. The staff was friendly and helpful. Will definitely stay there on my next trip. Generator so no load shedding. It was only the Wi-Fi that was problematic at times (might be due to cellphone towers with load shedding).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Was werklik waarde vir geld. Baie dankie, verblyf was lekker en ontbyt was uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vuyelwa Clara M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Great stay, and request the Wi-Fi connectivity be improved as there were challenges with the coverage. The place is wonderful and the food is great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Baie netjies, naby alles. Geen verdere kommentaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Olivia
Boa Vida Guesthouse
Dankie. Hoop om weer gou te sien.

Patrick W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2022

Pleasant, peaceful and safe atmosphere. The receptionist and staff were friendly and helpful to accommodate my request and ensure we were comfortable. Secure parking and clean modern apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene K
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2022

Oornag verblyf. Die kamers was netjies en skoon en daar was tot warm sjokolade vir die kinders. Die omelette vir ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Manie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Vinnige oornag. Baie netjies. Ons het heerlik oornag en die verblyf was doeltreffend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olivia
Boa Vida Guesthouse
Goeiedag, Baie baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Groete Olivia

Marlette A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Heerlike oornagverblyf. Selfsorg-eenheid met 2 kamers lekker ruim vir gesin met tieners. Netjies, modern en veilig en ligging lekker sentraal vir inkopies. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klerck-laan 94, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxyCR8TZH8F1PMBJMw1aSOjkKrS011GJsVLsb2mrjAijsCx7aaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 94 Klerck Avenue Brandwag 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -29.101727650668 26.198306232691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang