Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boabab Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolkop 120, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R7 750 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Boabab Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf aan 12 gaste in Mabalingwe.

Dié multi-verdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Vier van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook en suite-badkamers met 'n stort en bad. Die vyfde slaapkamer het 4 enkelbeddens en deel die gebruik van die en suite-badkamers.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet.

Verder kan gaste in die sitarea voor die kaggel ontspan. Dié area lei na een van die dekke en 'n swembad. Drie braai-areas en boma is beskikbaar vir gaste om te benut.

Die Mabalingwe Natuurreservaat spog met geriewe en aktiwiteite soos wildritte wat teen 'n addisionele koste beskikbaar is. Gaste kan ook perdry, wildkyk, die koue of verhitte swembad geniet en die buite-spa besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hennie S
Saam met vriende
5.0
Sal weer kom kuier. Awesome. Wat 'n wonderlike naweek. Onvergeetlike verblyf en ligging. Alles was skoon en mooi.
Nov 2023
Natalie K
Saam met vriende
5.0
Awesome awesome stay. My hubby is in a wheelchair so that's a biggie for us. Was completely accessible for him.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
Jp V
Saam met vriende
4.6
Was 'n lekke wegbreek naweek saam ons beste vriende. Ons het regtig baie lekker by Boabab Lodge gebly. Meer as genoeg slaapplek en al die kamers het l...
Sien meer
Des 2023
Rudi S
Saam met vriende
4.2
Mabalingwe is 'n heerlike wegbreek lekker naby aan die stad. Ons het die kuier vreeslik geniet. Ek is net jammer dat die wildsbesigtigingsvoertuig nie...
Sien meer
Sep 2024
Rudi S
Saam met vriende
4.2
Was 'n wonderlike naweek gewees. Die huis is ruim met al die geriewe wat mens nodig het. Alles was mooi skoon en die natuurlewe is asemrowend.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Wolkop 120, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Boabab Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 750
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 7 750
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolkop 120, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3cd32eed0c4dfc426af65336990d9651312a0e1ddf284550ac839b1b12584f73a235d965ad7382f032ed89fd62641a2bf9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 750 per nag (plek vir 12) 14 5 1 5 120 Wolkop Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.827070990084 28.05187126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang