Boabab
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baobab-straat 7, Parkville, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Boabab is 'n knus woonstel op die eienaar se perseel in Parkville, Witrivier. Dit bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang en is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n TV en lessenaar.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Baobab-straat 7, Parkville, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baobab-straat 7, Parkville, Witrivier, 1240, Mpumalanga