Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Under the Boardwalk B&B

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Reinhardt N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2022

Niks besonders nie, net ’n kamer met ’n besonderse uitsig. Teen die prys vir die kamer verwag mens iets meer besonders. Detail ontbreek heeltemal en goedkoop afwerkings is nie wat mens verwag vir die prys nie. Beste ding van die verblyf was die besonderse vriendelike kelnerinne by die ontbyt en ’n heerlike ontbyt wat vir seker 5 ster is. Verblyf steek af teen die restaurant.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jessica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Great. Die hotel is baie mooi, die mense is baie vriendelik, die ontbyt is fantasties, die swembad is baie lekker, daar is baie dinge om te doen en te sien wat naby die hotel is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Under Boardwalk
Under the Boardwalk B&B
Dear Jessica, Thank you so much for your feedback. We adore hearing back from our guests. Hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Under Boardwalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77329ce21ef672ce7949c8257f09c66395029adce624a14f6a637afa9429ca593cb0a13ef02c1a2c2ce0fdae9704053ea757?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.991916427012 22.57728940406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang