Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Under the Boardwalk B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Under Boardwalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Under the Boardwalk B&B
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Reinhardt N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reinhardt N

Niks besonders nie, net ’n kamer met ’n besonderse uitsig.

Teen die prys vir die kamer verwag mens iets meer besonders. Detail ontbreek heeltemal en goedkoop afwerkings is nie wat mens verwag vir die prys nie. Beste ding van die verblyf was die besonderse vriendelike kelnerinne by die ontbyt en ’n heerlike ontbyt wat vir seker 5 ster is. Verblyf steek af teen die restaurant.

Jessica V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Great.

Die hotel is baie mooi, die mense is baie vriendelik, die ontbyt is fantasties, die swembad is baie lekker, daar is baie dinge om te doen en te sien wat naby die hotel is.

Under the Boardwalk B&B se terugvoer

Dear Jessica,

Thank you so much for your feedback. We adore hearing back from our guests.

Hope to see you again soon.

Under the Boardwalk B&B
Vanaf
Vanaf R1 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77329ce21ef672ce7949c8257f09c66395029adce624a14f6a637afa9429ca593cb0a13ef02c1a2c2ce0fdae9704053ea757?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.991916427012 22.57728940406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang