Boardwalk Lodge Self-catering
Beskrywing
Dié studio is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met sekere DStv-kanale, sonder Supersport 1 en 'n en suite badkamer met 'n bad, toilet en 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof en 'n mikrogolf. WiFi is beskikbaar en die eenheid lei na 'n dek met 'n see-uitsig. Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via 36 trappe bereik word en dalk nie geskik mag wees vir jong kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie. Portierdienste is tussen 10:00 en 16:30 beskikbaar om met bagasie te help.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Sekere DStv-kanale is beskikbaar en dit sluit nie Supersport 1 in nie.
- Tariewe sluit telefoonoproepe, persoonlike items en toeristeheffing uit.
- Portierdienste is tussen 10:00 en 16:30 beskikbaar om met bagasie te help.
- Let asb. op dat die eenhede via trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede geskik mag wees nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié studio is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en aparte stort. Die oopplan-kombuis het 'n mikrogolf, 'n oond, tweeplaatstoof en 'n yskassie. Die sitarea bied 'n uitsig oor die oseaan en het 'n TV met sekere DStv-kanale maar nie Supersport 1 nie. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n dek met 'n uitsig oor die see en sonstoele. Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via 40 trappe bereik word en dalk nie geskik mag wees vir jong kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie. Portierdienste is tussen 10:00 en 16:30 beskikbaar om met bagasie te help.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Sekere DStv-kanale is beskikbaar en dit sluit nie Supersport 1 in nie.
- Tariewe sluit telefoonoproepe, persoonlike items en toeristeheffing uit.
- Portierdienste is tussen 10:00 en 16:30 beskikbaar om met bagasie te help.
- Let asb. op dat die eenhede via trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede geskik mag wees nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet is ideaal vir 2 volwassenes en het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, aparte stort en 'n toilet. Die kombuis het 'n yskas, oond, vierplaatstoof, mikrogolf en 'n eetarea toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale maar nie Supersport nie. WiFi en 'n gaskaggel is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n dek met 'n uitsig oor die see, 'n gasbraai en sonstoele. Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via 130 trappe bereik word en dalk nie geskik mag wees vir jong kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie. Portierdienste is tussen 10:00 en 16:30 beskikbaar om met bagasie te help.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Sekere DStv-kanale is beskikbaar en dit sluit nie Supersport 1 in nie.
- Tariewe sluit telefoonoproepe, persoonlike items en toeristeheffing uit.
- Portierdienste is tussen 10:00 en 16:30 beskikbaar om met bagasie te help.
- Let asb. op dat die eenhede via trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede geskik mag wees nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het 'n pragtige see-uitsig en die dubbelverdieping-chalet bied slaapplek vir 4 gaste en het 3 verdiepings. Die hoofverdieping beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die en suite-badkamers het baddens en storte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, oond, vierplaatstoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 8 trappies wat na die tussenverdieping lei wat 'n kaggel het. Die derde verdieping het 'n TV met sekere DStv-kanale maar nie Supersport nie. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n houtdek met 'n panoramiese uitsig en het 'n eetarea, 2 sonstoele en 'n gasbraai. Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via 130 trappe bereik word en dalk nie geskik mag wees vir jong kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie. Portierdienste is tussen 10:00 en 16:30 beskikbaar om met bagasie te help.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Sekere DStv-kanale is beskikbaar en dit sluit nie Supersport 1 in nie.
- Tariewe sluit telefoonoproepe, persoonlike items en toeristeheffing uit.
- Portierdienste is tussen 10:00 en 16:30 beskikbaar om met bagasie te help.
- Let asb. op dat die eenhede via trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede geskik mag wees nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse dubbelverdiepingstudio vir 4 gaste beskik oor 2 slaapkamers, 'n kombuis en sitarea wat na 'n dek met 'n uitsig lei. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n TV, 'n stort, bad, en 'n en suite- badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed kan verander, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. 'n Ekstra slaapbank kan op versoek en teen ekstra koste ingebring word. Die oopplan-kombuis het 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n wynkoeler. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale maar nie Supersport 1 nie. WiFi is beskikbaar. DStv Now is beskikbaar en gaste moet hul eie intekenbesonderhede saambring. Die suite het 'n dek wat reg rondom die eenheid lei, asook meubels, 'n gasbraai en 'n uitsig oor die see. Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via 30 trappe bereik word en dalk nie geskik mag wees vir jong kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede nie. Portierdienste is tussen 10:00 en 16:30 beskikbaar om met bagasie te help.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Sekere DStv-kanale is beskikbaar en dit sluit nie Supersport 1 in nie.
- Tariewe sluit telefoonoproepe, persoonlike items en toeristeheffing uit.
- Portierdienste is tussen 10:00 en 16:30 beskikbaar om met bagasie te help.
- Let asb. op dat die eenhede via trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede geskik mag wees nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Constantia-rylaan 2008, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang