Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boardwalk No.1

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Boardwalk No.1
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anna D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly.

Beulah B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beulah B

Kan die plek definitief aanbeveel. Was baie lekker.

Baie lekker gekuier.

Andrew W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew W

Fantastic place, fantastic owners. Will definitely return.

Place is lovely, is well stocked with all necessary crockery, pots, pans, etc. Right on the beach with fantastic views. Owners are awesome, good communication and went out of their way to ensure our holiday was comfortable.

Nicole F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nicole F

Woonstel is in 'n goeie omgewing en teen die strand maar nie waarde vir die gelde nie.

Woonstel is in 'n goeie omgewing en teen die stand. Ongelukkig was daar 'n paar probleme. Woonstel was nog vuil met aankoms. Kombuis was die ergste gewees, alle potte en panne was verskriklik vuil en kon nie daarin kos maak nie, alle breekware was gechip of stukkend gewees. Bed in hoofslaapkamer val uit mekaar uit en die aircon het nie gewerk met aankoms. Ons het rêrig baie meer verwag veral vir die gelde wat betaal is ek sal ongelukkig nie die woonstel aanbeveel nie maar die woonstelblok is baie netjies en veilig. Ek sukkel nog steeds om ons depositogelde terug te kry.

Chantell S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell S

Baie lekker plek vir 'n huisgesin. Swembad en see by jou stoep. Awesome!

Sal vir enige iemand die plek aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie lekker die see is op jou stoep en die swembad is in kompleks. Foto's laat plek kleiner lyk as wat dit is, lekker ruim plek.

Wanda K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda K

Absolute waarde vir geld.

Die agente was baie vriendelik en die eenheid is goed ingerig. Die perfekte naweekwegbreek.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastern Glen-weg 1, Boardwalk No.1, Winklespruit, 4145, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD8goqocacx572vqNeGumWXYJA1cZ2EMzWZByN6TlH8wUZTJxqv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Eastern Glen Road Boardwalk No.1 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.106932258933 30.855421721935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang