Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boardwalk No.1

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Anna D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beulah B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Kan die plek definitief aanbeveel. Was baie lekker. Baie lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Fantastic place, fantastic owners. Will definitely return. Place is lovely, is well stocked with all necessary crockery, pots, pans, etc. Right on the beach with fantastic views. Owners are awesome, good communication and went out of their way to ensure our holiday was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicole F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Des 2021

Woonstel is in 'n goeie omgewing en teen die strand maar nie waarde vir die gelde nie. Woonstel is in 'n goeie omgewing en teen die stand. Ongelukkig was daar 'n paar probleme. Woonstel was nog vuil met aankoms. Kombuis was die ergste gewees, alle potte en panne was verskriklik vuil en kon nie daarin kos maak nie, alle breekware was gechip of stukkend gewees. Bed in hoofslaapkamer val uit mekaar uit en die aircon het nie gewerk met aankoms. Ons het rêrig baie meer verwag veral vir die gelde wat betaal is ek sal ongelukkig nie die woonstel aanbeveel nie maar die woonstelblok is baie netjies en veilig. Ek sukkel nog steeds om ons depositogelde terug te kry.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Chantell S
Lang verblyf
4.6
Jan 2019

Baie lekker plek vir 'n huisgesin. Swembad en see by jou stoep. Awesome! Sal vir enige iemand die plek aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie lekker die see is op jou stoep en die swembad is in kompleks. Foto's laat plek kleiner lyk as wat dit is, lekker ruim plek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2016

Absolute waarde vir geld. Die agente was baie vriendelik en die eenheid is goed ingerig. Die perfekte naweekwegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastern Glen-weg 1, Boardwalk No.1, Winklespruit, 4145, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD8goqocacx572vqNeGumWXYJA1cZ2EMzWZByN6TlH8wUZTJxqv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Eastern Glen Road Boardwalk No.1 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.106932258933 30.855421721935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang