Boardwalk7
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minnetokkastraat 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Boardwalk7 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel aan die strand in die skilderagtige dorpie Struisbaai en bied direkte toegang die strand. Die verblyf is ideaal vir gesinne en vriende.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer lei na 'n stoep met see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai.
Boardwalk7 is naby plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan met die gewilde Struisbaai-promenade langs stap en selfs 'n paar pylsterte in die water sien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Ligging
- Minnetokkastraat 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minnetokkastraat 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang