Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bob Bouwer Seaview Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gerida M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is smaakvol en gerieflik. Die uitsig en see se gedruis is hemels en rustig. Eienaars is baie gasvry en ons het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Bob Bouwer Seaview Apartment
Dankie Gerida vir jul mooi woorde. Jul is welkom om weer te kom kuier.

Christa U
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik, lekker 'cosy' en baie naby aan die strand. Ek het heerlik gebly en sal vir seker weer hier bespreek as ek in Hartenbos is. Hetsy op my eie of as my gesin saam met my is. Dit is toegerus met als wat jy nodig het, is heerlik naby aan die see, is lekker 'cosy' en is 'n baie vriendelike en goeie gasvrou. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
1 nag
5.0
Aug 2024

Pragtige views en mooi netjies en skoon. Was 'n vinnige oorslaap op 'n besigheids roadtrip. Waaroor ek spyt was - sal beslis nog dae wou oorbly in die pragtige plek met die mooiste uitkyk oor die see. Dit is in 'n baie stil deel van die dorp. Alles en meer wat mens sou wou nodig hê, en dit was regtig 'n lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Bob Bouwer Seaview Apartment
Dankie Erika, vir jou mooi woorde. Jy is baie welkom om weer te kom kuier.

Rialene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige seeuitsig met die lekkerste kuierstoep. Uitsig vanaf die stoep is 'n wenner. Ons het heerlik daar ontspan en sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Bob Bouwer Seaview Apartment
Dankie, Rialene. Julle is enige tyd welkom om weer by ons te kom bly.

Karin B
1 nag
5.0
Jul 2024

Heerlik. Heerlik gebly en uitsig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het lekker gebly en die eienaar was baie vriendelik en het ons goed behandel. Dankie. Alles was soos ons verwag het. Baie goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Rustig en netjies. Lieflike plek met alles wat jy benodig vir 'n lekker kuier. Ons het die tyd daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Bob Bouwer Seaview Apartment
Dankie Werner, julle is welkom om weer hier te kom bly.

Suzaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het heerlik gebly en die eienaars was baie vriendelik en hartlik! Baie lekker gebly en baie rustige area en die eienaars was baie vriendelik en hartlik om ons te ontvang. Netjies en skoon en goeie waarde vir jou geld. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Bob Bouwer Seaview Apartment
Dankie, Suzaan, vir jou mooi woorde. Jy is welkom om weer hier te kom bly. Groete, Elsa

Bertie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Bitter netjies met puik geriewe. Baie lekker plekkie, skoon en netjies met al die nodige toerusting vir selfsorg. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ané M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Puik verblyf, goeie ligging en uitstekende diens. Baie lekker gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Eenheid was skoon, netjies en goed toegerus. Veilige area en pragtige uitsig. Sal beslis weer hier kom bly. Baie dankie Elsa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Bob Bouwer Seaview Apartment
Dankie Ané vir die mooi woorde. Ons waardeer dit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 14, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7emy9lNoOFUjIhX9VpPZUekm1s0p6RFqiSKO7KX5LS3L2Y7gua?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 48 5 1 5 14 Bob Bouwer Crescent Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.14083 22.11108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang