Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bob Bouwer Seaview Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Bob Bouwer Seaview Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gerida M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerida M

Ons het baie lekker gebly.

Die woonstel is smaakvol en gerieflik. Die uitsig en see se gedruis is hemels en rustig. Eienaars is baie gasvry en ons het baie welkom gevoel.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Dankie Gerida vir jul mooi woorde. Jul is welkom om weer te kom kuier.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Christa U - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa U

Heerlik, lekker 'cosy' en baie naby aan die strand.

Ek het heerlik gebly en sal vir seker weer hier bespreek as ek in Hartenbos is. Hetsy op my eie of as my gesin saam met my is. Dit is toegerus met als wat jy nodig het, is heerlik naby aan die see, is lekker 'cosy' en is 'n baie vriendelike en goeie gasvrou. Baie dankie!

Erika D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Pragtige views en mooi netjies en skoon.

Was 'n vinnige oorslaap op 'n besigheids roadtrip. Waaroor ek spyt was - sal beslis nog dae wou oorbly in die pragtige plek met die mooiste uitkyk oor die see. Dit is in 'n baie stil deel van die dorp. Alles en meer wat mens sou wou nodig hê, en dit was regtig 'n lekker plek.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Dankie Erika, vir jou mooi woorde. Jy is baie welkom om weer te kom kuier.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Rialene E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialene E

Pragtige seeuitsig met die lekkerste kuierstoep.

Uitsig vanaf die stoep is 'n wenner. Ons het heerlik daar ontspan en sal beslis weer daar oorbly.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Dankie, Rialene. Julle is enige tyd welkom om weer by ons te kom bly.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Karin B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Heerlik.

Heerlik gebly en uitsig geniet.

Jeanette C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette C

Ons het lekker gebly en die eienaar was baie vriendelik en het ons goed behandel.

Dankie. Alles was soos ons verwag het. Baie goeie ligging.

Werner V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Rustig en netjies.

Lieflike plek met alles wat jy benodig vir 'n lekker kuier. Ons het die tyd daar baie geniet.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Dankie Werner, julle is welkom om weer hier te kom bly.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Suzaan K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan K

Ons het heerlik gebly en die eienaars was baie vriendelik en hartlik!

Baie lekker gebly en baie rustige area en die eienaars was baie vriendelik en hartlik om ons te ontvang. Netjies en skoon en goeie waarde vir jou geld. Sal weer daar gaan bly.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Dankie, Suzaan, vir jou mooi woorde. Jy is welkom om weer hier te kom bly. Groete, Elsa

Bob Bouwer Seaview Apartment
Bertie N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie N

Bitter netjies met puik geriewe.

Baie lekker plekkie, skoon en netjies met al die nodige toerusting vir selfsorg. Vriendelike gasvrou.

Ané M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané M

Puik verblyf, goeie ligging en uitstekende diens.

Baie lekker gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Eenheid was skoon, netjies en goed toegerus. Veilige area en pragtige uitsig. Sal beslis weer hier kom bly. Baie dankie Elsa.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Dankie Ané vir die mooi woorde. Ons waardeer dit.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Vanessa K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa K

Absolutely lovely!

Absolutely beautiful! We were welcomed by the owners. The unit was very clean and everything is there. Lovely verandah with built-in braai and beautiful view!

Hanneke D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke D

Wonderlike gasvrou!

Bitter lekker plekkie, skoon en netjies met al die nodige toerusting vir selfsorg.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Dankie vir julle mooi woorde en julle was ook wonderlike, gawe en lekker gaste gewees!

Bob Bouwer Seaview Apartment
Bianca H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca H

Friendly host and we appreciated the stay.

Friendly host and we appreciated the stay. Many thanks.

Leechen H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leechen H

We had an amazing stay.

Our stay was excellent.

George D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George D

Lekker.

Baie lekker gebly. Kan doen met nuwe handdoeke.

Johan M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M

Goed gelee om familie naby te besoek.

Woon eenheid was toegerus. Besoekers moet net bewus wees die eenheid se toegang is via 'n oop lang stel trappies wat dit dalk moeilik sal maak vir bejaarde persone.

Jenny J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny J

Pragtige uitsig. Alles is baie netjies en skoon.

Pragtig, baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.

Marina V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Pragtige, ruim woonstel. Puik diens en gasvryheid.

Die woonstel is baie netjies en goed toegerus. Die eienaars is verwelkomend en behulpsaam. Sal beslis Bob Bouwer Seaview Apartment aanbeveel.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Dankie Marina vir die goeie terugvoer. Julle is welkom om weer te kom. Danke, julle was aangename gaste gewees. Groete Elsa

Bob Bouwer Seaview Apartment
Meyer B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meyer B

Puik ligging. Bitter netjies met puik geriewe. Het alles wat benodig word. Vriendeike gasvrou.

Puik verblyf. Bitter netjies met al die nodige geriewe.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Dankie Meyer vir die mooi woorde. Ons waardeer dit. Julle is welkom om weer hier te kom oorbly.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Gert V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Bevange lekker gekuier.

Puik diens, pragtige eenheid!

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Dankie vir die kompliment. Ons waardeer dit. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Krynauw N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krynauw N

Pragtige, ruim plek met 'n mooi see-uitsig.

Beste Pieter en Elsa. Dit was baie lekker om by julle tuis te gaan. Ons het die week baie geniet. Dankie vir julle gasvryheid. Ons sal verseker weer kom kuier.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Dankie vir julle mooi woorde. Julle is welkom om weer te kom. Groete Pieter en Elsa

Bob Bouwer Seaview Apartment
Johlene R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene R

Uitstekend.

Baie mooi plekkie met 'n uitsig wat skrik vir niks. Sal definitief weer daar kom bly. Dankie Elsa.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Dankie Johlene. Julle is welkom om weer hier te kom bly.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Izetta Ferreira F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izetta Ferreira F

Lieflike uitsig.

Pragtige stoep met oopskuifdeure wat die buite na binne bring.

Chris H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Hartlike ontvangs, silwerskoon goed ingerigte woonstel, met pragtige stoep en uitsig.

Baie lekker gekuier. Jammer ons kon nie langer bly nie.

Jessica R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica R

Lieflik en sentraal.

Die woonstel is lieflik geleë en naby aan als en het boonop die pragtigste view!

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Dankie Jessica, vir die mooi woorde.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Karyn K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karyn K

Kort en kragtig.

Dit was baie aangenaam om daar te bly en baie vriendelike mense by wie ons gehuur het.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Engela En Silo V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela En Silo V

Besigheidsbesoek aan Mosselbaai.

Gasheer en gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

Hester.dutoit D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester.dutoit D

Private gem with a sea view.

We had a wonderful stay with Elsa as a friendly and warm host. The apartment has everything you need to enjoy a comfortable private stay. The view is immaculate.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Thank you for your kind words, Hester. Hope to see you again in future.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Francois S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S

Aangenaam.

Verblyf was voldoende vir wat ons behoefte was.

Marlene E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene E

Een aand kuier by Bob Bouwer Seaview Apartment.

Heerlike en veilige plekkie met pragtige uitsig en vriendlike gasheer en gasvrou.

Janneke W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke W

We loved our stay, such great hosts, welcoming and friendly. Beautiful view.

We loved our stay, such great hosts, welcoming and friendly. The Apartment was very clean and well stocked with everything. We could not have asked for a better location. Beautiful view. Would definitely stay there again. Highly recommended!

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Thank you for your kind words. You are welcone to stay with us again.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Chantelle V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Fantasties. Pragtig en jy is so uitgerus. Alles wat jou siel kort.

Heerlike en pragtige see-uitsig, vriendelike diens. Baie netjies en veilig. Hartswêreld en woonstel is fantasties en puik toegerus vir ieder en elk. Alles wat jy benodig en meer.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Dankie Chantelle. Ons is bly jul kon lekker uitgerus het.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Ronell W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell W

Pragtige, skoon eenheid met asemrowende sea view.

Pieter en Elsa het my hartlik, vriendelik en professioneel ontvang. Ek het dadelik tuis gevoel in die veilige, skoon woonstel. Ek is volle gebruik aangebied van die braaikamer en die woonstel is een van die bes toegeruste plekke waar ek al was. Die gastepaar het my uitgenooi om enigiets wat nie na my smaak of op standaard is nie, aan te meld. Verder het hulle my gelos om my vakansie te geniet (waaroor ek baie bly was) en net nou en dan gevra of als in orde is. Ek sal hulle weer en weer en weer bespreek as ek in daardie rigting gaan kuier.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Baie dankie Ronell vir die kompliment. Ons is bly jy het jou kuier by ons geniet. Jy is welkom om weer te kom.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Ruby B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby B

Lieflike woonstel met pragtige uitsig.

Gemaklike slaapplek, goed toegeruste kombuis en lieflike balkon.

Elmare V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare V

Heerlik hier gebly!

Baie mooi uitsig en die ligging is perfek. Pieter en Elsa is so gaaf en behulpsaam.

Adli L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adli L

Heerlik!

Dit was ongelooflik lekker om daar te bly. Die eienaars is baie vriendelik en die woonstel is heerlik ruim. Die stoep met die braai met 'n uitsig oor die hele baai is 'n wenner.

Stanley P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stanley P

Elsa was very helpful with our booking in and out.

The accommodation was very comfortable, clean and situated very close to the beach and shopping centre.

Elsona S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsona S

Heerlik gekuier, blyplekkie gerieflik met alles wat jy benodig. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Pragtige uitsig, gerieflik naby aan al die aktiwiteite wat die omgewing bied.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Elsona julle is welkom om weer te kom. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Dankie dat julle die plek so mooi netjies gelaat het.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Marthinus R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus R

Skoon, netjies en vriendelike gasheer.

Veilige parkering vir voertuie. Binne stapafstand vanaf hoofstrand en winkelsentrums.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Hoop om jul gou weer te sien.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Leigh-ann S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-ann S

Dit was kort maar gemaklik.

Die view was baie mooi.

Charles L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Charles L

Teleurstellend.

Ondraaglik, is nie kindervriendelik nie. Prys per eenheid is misleidend. Advertensie sê akkommodeer 4 maar eienaars eis ekstra koste vir vierde person. Green spesifikasies dat kinders nie welkom is nie. Sal nie weer daar bly nie.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Op die profiel is dit baie duidelik dat die akkommodasie slegs vir 4 persone is. Die gaste het vir 3 volwassenes bespreek en 5 persone het opgedaag ondanks die feit dat daar slegs slaapplek vir 4 persone is. Hulle was onsteld en onwillig om vir die addisionele 2 kinders te betaal. Kinders bo 5 jaar is welkom soos op die profiel aangedui. Verdere kommentaar is oorbodig.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Adri R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri R

Puik.

Die woning het genoeg spasie, die ligging is perfek, die huis kort dalk net 'n air con of 2 maar ek is baie tevrede, die eienaars is wonderlike mense. Ek het geval en my been seergemaak, die eienaar het tot vir my medisyne gegee.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Dankie Adri, ons hoop jou been is nou al gesond.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Desrae L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desrae L

Baie mooi en netjies.

Gasvry en vriendelik staan heel bo! Die plekkie is goed geleë en dit is baie veilig daar. Pragtige plek wat baie netjies is.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Dankie Desrae vir die goeie verslag. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Herbert A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert A

Wonderlik.

Baie dankie, was baie lekker.

Ian H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H

Goed geleë, vriendelik, netjies en baie behulpsaam.

Baie lekker gebly, eienaars baie viendelik en behulpsaam. Alles baie netjies en skoon, sal vir seker aanbeveel.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Ian-hulle was aangename gaste. Hulle het die woonstel baie netjies gelaat en kan enige tyd weer hier kom bly.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Petrus J B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus J B

Baie lekker groot eerste vloer see uitsig woonstel!

Ons het baie lekker gebly en als wat nodig is is daar.

Francois G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois G

Die foto's wys mooi, maar jy het oneindige reëls wat dit onaangenaam maak.

Ons was vriendelik begroet, maar dit was ook die laaste sien van die gasheer. Daar is geen veilige parkering vir jou motor. Daar is 'n braai op die stoep, maar jy mag dit nie gebruik sonder die eienaar se toestemming nie. Jy deel die stoep met 'n permanente inwoner soos dit wil voorkom wat baie ongeskik is. Dit was baie warm, maar daar was geen dakwaaiers of losstaande fans in die woonstel om dit gemakliker te maak nie en durf jy die vensters oopmaak om bietjie koeligheid in die vertrek te kry vreet die muskiete jou op. Glad nie lekker gebly vir die buitensporige prys nie.

Bob Bouwer Seaview Apartment se terugvoer

Ons is jammer om te verneem dat jul nie jul verblyf geniet het nie. Ondervinding met hierdie tipe selfsorgeenheid het ons geleer dat gaste dit waardeer indien ons hul privaatheid respekteer en nie gedurig aanklop nie. Wanneer gaste arriveer word hulle adviseer om my enige tyd op die selfoon te kontak of aan die deur kan kom klop indien enige hulp benodig word of as daar enige navrae is. Daar is waaiers beskikbaar, u moes ons net gekontak het dan sou ons dit graag voorsien het. Voertuie word agter aktiewe sekuriteits monitors parkeer ter wille van veiligheid. Die stoep is slegs vir die gebruik van die gaste wat die selfsorgeenheid huur. Op die profiel word die selfsorgeenheid sonder braaifasiliteite geadverteer so dit was dus van die begin af nie ingesluit nie.

Bob Bouwer Seaview Apartment
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 14, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7emy9lNoOFUjIhX9VpPZUekm1s0p6RFqiSKO7KX5LS3L2Y7gua?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 48 5 1 5 14 Bob Bouwer Crescent Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.14083 22.11108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang