Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bob Bouwer Seaview Apartment

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 14, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bob Bouwer Seaview Apartment bied selfsorgverblyf en is op die eienaar se perseel in Hartenbos, Mosselbaai geleë. Die eiendom is ideaal geleë 50 meter van die strand af.

Dié woonstel is langs die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede kamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het ingeboude kaste om klere te stoor, en deel die badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof. Die aangrensende sitkamer het 'n TV met plaaslike kanale en lei na 'n toe stoep en see-uitsig om te bewonder. Braaigeriewe is beskikbaar. Geen kinders jonger as 5 jaar oud word toegelaat nie.

Gratis parkeerplek is op die perseel, agter sekuriteitsbalke. Die woonstel is ongeveer 1,5 km vanaf 'n winkelsentrum. Geen skoonmaakdienste is vir die woonstel beskikbaar nie. Skoon beddegoed en handdoeke word met aankoms voorsien. Nuwe beddegoed of handdoeke kan voorsien word teen addisionele kostes van R50.00 per handdoek en R50.00 per laken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Gerida M
Saam met vriende
5.0
Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is smaakvol en gerieflik. Die uitsig en see se gedruis is hemels en rustig. Eienaars is baie gasvry en ons het...
Sien meer
Aug 2024
Christa U
5.0
Heerlik, lekker 'cosy' en baie naby aan die strand. Ek het heerlik gebly en sal vir seker weer hier bespreek as ek in Hartenbos is. Hetsy op my eie of...
Sien meer
Aug 2024
Erika D
5.0
Pragtige views en mooi netjies en skoon. Was 'n vinnige oorslaap op 'n besigheids roadtrip. Waaroor ek spyt was - sal beslis nog dae wou oorbly in die...
Sien meer
Aug 2024
Rialene E
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige seeuitsig met die lekkerste kuierstoep. Uitsig vanaf die stoep is 'n wenner. Ons het heerlik daar ontspan en sal beslis weer daar oorbly.
Jul 2024
Karin B
5.0
Heerlik. Heerlik gebly en uitsig geniet.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bob Bouwer-singel 14, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bob Bouwer Seaview Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 14, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7emy9lNoOFUjIhX9VpPZUekm1s0p6RFqiSKO7KX5LS3L2Y7gua?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 48 5 1 5 14 Bob Bouwer Crescent Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.14083 22.11108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang