Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bobbejaankrans

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Jeanette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Sal graag weer besoek! Lieflike stilte in die natuur. Dek by poel kuier heerlik en die uitsig besonders. Agterstoep (dek) ook lekker teen die middagson.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maaike K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Asemrowend. Ons het die ses aande se wegbreek van ons besige lewe baie geniet. Bobbejaankrans is 'n besonderse plek met alles wat jy nodig het om te ontspan. Ons het elke dag wild gesien, kameelperde, springbokke, bontebokke en koedoes. Sien uit om terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jens B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Views, silence, peace and nature. The description to find the house must be improved. But being lost was a great game drive! The house itself is beautifully located with far views! The newly built shade area at the pool is amazing! If you fill the pool (you really should) the water is really warm because of the sun, and you can enjoy sunset with a drink in the warm water. We saw all giraffes by a short game drive (OK, that was luck). The Wi-Fi was excellent and the owners always reachable by WhatsApp! All in all, a great stay. Be aware of hidden plastic snakes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Bobbejaankrans
Thanks for your review! We have improved our info and direction package we send out to guests to make it easier to find. I am so pleased you enjoyed the splash pool, and that you saw lots of animals. Sorry about the plastic snake - it is there to scare the baboons away when the house is unoccupied.

Tine R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Most enjoyable. We had a great stay, beautiful location and the most wonderful stars at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lorenzo P
Kort verblyf
4.4
Jul 2022

One night stop. The place was very nice but there were a few negatives: 1. There was no electric kettle so I had to boil water on the stove. 2. There were three matches in the only matchbox I could find, and no other form of firelighter. Luckily I had my own matches! 3. There appeared to be a wireless router but no WiFi password (or details thereof) were provided. 4. Several goons worked on a nearby building site (the house immediately next door, just over the hill) until about 7 pm. The noise of their yelling, banging with a hammer and using an angle grinder destroyed the ambiance at sunset.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Bobbejaankrans
We love our whistle kettle on the gas stove. I am sorry you missed an electric one. Although we have lights and charging facilities, we still try and keep the idea of being on a farm in the Karoo. I am sorry you did not read the instructions we sent, where the Wi-Fi password was shown. Also apologies for the neighbours doing work on their house, this is beyond my control.

Clive A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Great position. Home from home. Very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louna T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Ons het heerlik gekuier in die gerieflike en goed toegeruste huis. Die huis is baie gerieflik en goed toegerus en die ligging onverbeterlik. Die stoepareas voor en agter die huis verseker gerieflike kuierplek op verskillende tye van die dag. Die kinders kon alleen met hulle fietse in die reservaat ry en het die plonspoel terdeë geniet. Ons het ver gestap en het 'n verskeidenheid wilde diere in die reservaat gesien, wat onder andere kameelperde, zebras, elande, kudus, wildebeeste en volstruise insluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jos F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Heerlik in die natuur. Goeie ligging en die stilte en natuur is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2021

Pragtige omgewing, oulike plekkie, mooi uitsigte. Rus vir die siel! Heerlik gebly, lekker gerus in pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Bobbejaankrans
Thank you for the great review. Please come and visit again.

Marisa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2021

Rustig. Gesinstyd. Natuurskoon. Heerlike naweek, rustige naweek, ons het die natuur en stilte baie geniet. Noem dalk net 'n toekoms vir gaste dat 'n kar nie ideaal is vir die pad na Bobbejaankrans nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Bobbejaankrans
Thank you for your comments, and we hope you come again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R62, Touwsberg Privaat Wild- en Natuurreservaat, Plathuis, Ladismith, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68ec9893d88a1b2bea7401c8d3288b675db46f6decb461f30d029d16610f47c11ad1166ef112e6c7c6762fb1e68a041d6d84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Off R62, Touwsberg Private Game and Nature Reserve Plathuis 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.616641 21.029433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang