Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bodhi's Beach House

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
3.8
Naomi J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Awesome place. Very friendly hosts, beautiful place. If you are looking for a place just to get away from the busy city life, this is the place to go. We really enjoyed the weekend, the tranquility, and the peaceful atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerald
Bodhi's Beach House
What a beautiful review! thank you so much Naomi and family, you have been awesome guests yourself, and thank you so much for leaving Bodhi's Beach House in such a clean and neat state. You and your family are welcome back here anytime!

Greg D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2023

Peaceful and quiet. It's a nice and comfortable little place. The house is fairly wheelchair accessible once inside, although you are going to need a little help up the low step at the back of the house. If you need full wheelchair access to the shower and toilet, then this won't work for you. The host is amazing and the area is very quiet and peaceful. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gerald
Bodhi's Beach House
Dear Greg, thank you so much for your lovely review. We will certainly work on making the shower more wheelchair friendly! You have left the house in a very nice and neat state so thank you very much for this.

Fransisca F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Baie gesellige en netjiese plek. Het die kuier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yvette P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2023

Value for money! A newly built home which is always nice. Charmaine is a charming hostess and nothing was too much trouble! We were three women travelling together and felt very comfortable and safe at Bodhi's Beach House. Although the house is not completely fenced (newly built) there are security beams in the garden. There is an uninterrupted view of the greenbelt from the front porch which is so peaceful. This place is so quiet! The house has that very homely feel to it which is always nice. We took an amble to de Kelders Beachfront and enjoyed a delicious breakfast at "On the Rocks". Well worth a long weekend away from the hustle and bustle of city life!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica P
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2023

Sal die beach house aanbeveel. As twee ouer dames het ons heerlik en gemaklik gekuier en veilig gevoel. Naby aan die see en 'n kort entjie van winkels in Gansbaai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerald
Bodhi's Beach House
Hi Veronica, baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n groot plesier om jou en jou tannie by Bodhi's Beach House te host.

Gerda-mari L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Jan 2024

Kamp sou dalk beter gewees het. Met ons aankoms was ons eerste gedagte die plek is mooi skoon, maar dis ook waar dit gestop het. Daar was soveel dinge uit plek: die alarm werk nie, die een stoofplaat werk nie, van die plugs het nie beskerming om. nie, die een kamer het nie 'n hooflig nie, die stortdeur is gebreek en die teëls in die badkamer val af, die plafon in die leefarea is halfpad geverf, daar is slegs sand en stof om die huis glad nie kindervriendelik, die wasmasjien staan buite half pad gebreuk en trip die krag, die skuifdeur is gebreuk en hak heeltyd uit - glad nie veilig, daar is geen afdroë rak en die wasbak lek water in die kombuis, daar is 'n groot oop gat agter die toilet in die badkamer en as dit reën is die vloer nat, die mat in die leefarea is walglik vuil en ons het op dag 2 al genoem dat die TV se klank nie werk nie, maar geen moeite was aangewend om ons te help. Op die ou en moes ons die TV beheer met 'n app van ons foon af. Ons voel beroof van ons geld en 'n lekker Desembervakansie. Die vraag het soms opgekom — is daar 'n water of eletriese sertifikaat vir die plek? Ek voel die verhuurders wou vinnig geld maak en kon eerder die plek eers voltooi het voor hulle huurders gekry het.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Gerald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morkelstraat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28b2aee0e00f3c3abdec4d1897a0cd1848028e57863403a6769a2044256ded1c2235e4ad598abb625f01c84ed160882ee442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 50 Morkel Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.554482125845 19.369401682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang